Swartstertgriet

Die Swartstertgriet (Limosa limosa) is 'n seldsame maar jaarlikse somertrekvoël na binnelandse en kuswatermassas.

Die voël is 40 – 44 cm lank, 250 - 400 g groot met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-tailed Godwit. Die voël se status is amper bedreigd.

Swartstertgriet
Swartstertgriet
'n Swartstertgriet.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Brisson,1760
Spesie:
L. limosa
Subspesie:
L. l. limosa Linnaeus, 1758
L. l. islandica Brehm, 1831
L. l. melanuroides Gould, 1846
Binomiale naam
Limosa limosa
(Linnaeus, 1758) Brisson,1760
Swartstertgriet
Verspreiding: blou=oorwintering en woongebied; geel=broeigebied; groen=beide, permanente inwoners.
Sinonieme

Scolopax limosa Linnaeus,1758

Fotogalery

Sien ook

Swartstertgriet 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Limosa limosa

Bron

Verwysings

Tags:

Swartstertgriet FotogalerySwartstertgriet Sien ookSwartstertgriet BronSwartstertgriet VerwysingsSwartstertgriet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsNederlands19de eeuSeptimius AwardsNetbalNasionale lied van Suid-AfrikaBeesvleisHoofpynNiersteenBeaufortskaalHernubare energieKarpaletonnelsindroomNatuurbewaringKarooVerantwoordelikheidByvoeglike naamwoordPolisieAnilingusVlekvrye staalEreksieBevolkingMonumentWapen van Suid-AfrikaNamibiëTrevor NasserWetenskaplike klassifikasieSelfvertroueAngina pectorisKasteel die Goeie HoopCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieAprilSeksposisieLabia (geslagsdele)InternetKindersiektesBernice WestElon MuskBreinvliesontstekingToekoms van die AardeOntwikkelende landRuan PienaarSonja HerholdtBruce FordyceMiddeloorontstekingAborsieAdolf HitlerShanzhaiGroot GatSharpeville-slagtingVoorsetselEnkelvoudige sinNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGriekwa-AfrikaansWaterstofBysteekJavaScriptPesachPrimêre sektor van die ekonomieRomeinse RykKrokodilKonsentrasiekampOlifantConsolidated B-24 LiberatorRuslandKrampSeksBruin menseKlimaatVormEkonomiese kwessies in Suid-Afrika7de LaanSomerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSowjetunieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKweekhuisgas🡆 More