Swaarmasjienlaboratorium Up

Die Swaarmasjienlaboratorium, op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria, is in 'n soortgelyke Brasiliaanse styl gebou as die van die Ingenieurswese I-gebou langsaan.

Die gebou is in 1958 voltooi en in 1982 uitgebrei met werkruimte vir die Departemente Meganiese-, Elektriese- en Siviele Ingenieurswese. Die fasiliteite huisves onder andere ’n windtonnel waar die aërodinamika van prototipe vliegtuie getoets kan word. Die swaarmasjienlaboratoriums word veral deur die departemente Elektriese-, Elektroniese- en Rekenaar-Ingenieurswese gebruik vir eksperimente op kragstelsels, elektriese drywers en kragaangedrewe elektroniese stelsels. Dit huisves ook ’n brandstofsel-navorsingsfasiliteit. Die fasiliteite vir Siviele Ingenieurswese sluit onder andere hout- en sementlaboratoriums in asook ’n spesialis geotegniese laboratorium vir die toetsing van 'n verskeidenheid konstruksiemateriale.

Verwysings

Tags:

19581982AërodinamikaElektrisiteitElektronikaHatfieldProduktoetsingUniversiteit van PretoriaVliegtuigWindtonnel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GriepFranse RewolusieArabies-Israeliese konflikOlimpiese SomerspeleHage GeingobMeningsverskil oor aardverwarmingSelfmoordLas (rekeningkunde)KriekProteïenKlavierCradock-4Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaDokterMarkus JoosteRooms-Katolieke KerkN.P. van Wyk LouwIsraelJudaïsmeKondensasieHoutKlinkerKankerBateDonderstormAfrikanernasionalismeJeugdagAvbobEnkelvoudige sinEtniese groepWitstinkhoutWillie JoubertMenstruasieOnderwys in Suid-AfrikaLys van medisinale kruieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKerngeneeskundeGalblaasWinnie Madikizela-MandelaBuffelChemiese elementHulpwerkwoordRugbyWet op Bantoe-onderwysKappie (skryfteken)MaagsweerTydOmgewingskwessies in Suider-AfrikaNylsvley-natuurreservaatProteaBreingewasYouTubePlaasjapieKlereKoolstofdioksiedWatersuiweringNaeltjiesNelson MandelaMetaalnywerheidLugbesoedelingPrimêre sektor van die ekonomieMenslike seksuele gedragTolla van der MerweLieweheersbesieProvinsies van Suid-AfrikaMusiekteaterHorlosieKoekie (rekenaarwetenskap)KameelperdYslandVingerseksSeisoenHokkieTarentaleVaginale kanker🡆 More