Suid-Afrikaanse Munisipale Verkiesing Van 1995–96

Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 1995–96 is in 1995 en 1996 gehou.

Suid-Afrikaanse Munisipale Verkiesing Van 1995–96
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Meer as 11 000 setels is bestry, waarvan die African National Congress 6 032, die Nasionale Party 1 814, die Inkatha-Vryheidsparty 754 en die Demokratiese Party 138 gewen het.

Die verkiesings is op 1 November 1995 in die meeste munisipaliteite van die land gehou, maar op 29 Mei 1996 in die Wes-Kaap en op 26 Junie 1996 in KwaZulu-Natal weens geskille oor grensafbakenings vertraag gehou.

Gedetailleerde nasionale uitslae

Party Leier Stemme % Setels
African National Congress Nelson Mandela 5 033 855 58,02% 6 032
Nasionale Party Frederik Willem de Klerk 1 563 465 18,02% 1 814
Inkatha-Vryheidsparty Mangosuthu Buthelezi 757 704 8,73% 754
Demokratiese Party Tony Leon 302 006 3,48% 138
Vryheidsfront Constand Viljoen 230 845 2,66% 159
Pan Africanist Congress of Azania Motsoko Pheko 104 455 1,2% 27
Konserwatiewe Party Ferdi Hartzenberg 68 595 0,79% 57
Afrika Christen Demokratiese Party Kenneth Meshoe 66 985 0,77% 8
Ander 422 587 4,27% 1097
Totaal 8 619 065 100,00% 11 368

Verwysings

Tags:

19951996African National CongressDemokratiese PartyInkatha-VryheidspartyNasionale Party

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SimboolFrankrykSeksuele stimulasieSlimfoonOrale seksStedelike gebiedKunsmatige intelligensieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Trigeminale neuralgieOlifantGroot-VisrivierSendelingposisieKaartEkostelselGroot GatBosvarkKoerantStollingsgesteenteWoestynKoos BekkerSlag van BloedrivierPersoonlike voornaamwoordAfrikaanse TaalmonumentSuid-Afrikaanse randSout (chemiese stof)Waarheid-en-versoeningskommissieVlekvrye staalSkarlakenkoorsTegnologieBloeddrukSokkerLeierDroomRivierBruin menseEreksieLeierskapGemeenskapsorganisasieMangelontstekingIsraelCoca-ColaPastoorRassismeEierstokKalsiumLika BerningWikiKameelperdKompasOrtopedieGoogle MapsDinosourusRenteAlliterasieAsiëBoelieryRuimtePampoentjiesGrondsoorteDikdermSomerInleiding tot die genetikaEjakulasieHector PietersonKatherine JohnsonMaselsKorrupsieBeëdigde verklaringVarkSwangerskapVoëlBruin huisslangSwemMaatskaplike verantwoordelikheid🡆 More