Subdwergster

’n Subdwergster, soms as "sd" aangetoon, is ’n ster met 'n ligsterkteklas van VI. Hulle is sterre met ’n helderheid van 1,5 tot 2 magnitudes laer as dié van hoofreekssterre van dieselfde spektraaltipe. Op die Hertzsprung-Russell-diagram lê subdwerge onder die hoofreeks.

Die term "subdwerg" is in 1939 geskep deur Gerard Kuiper om te verwys na ’n reeks sterre wat voorheen "tussentydse witdwerge" genoem is.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeestekenNamibiese OnafhanklikheidsoorlogSamestellingRoemeniëSaterdagPreseminale vloeistofNuwe TestamentLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSLys van Griekse mitologiese figureVoedselbewaringDie Real Housewives van PretoriaEmosieAppel (sanger)SatellietJaco JacobsAgtervoegselByvoeglike naamwoordVerenigde State van AmerikaSelfoonAfkortingBotswanaDroomGeloftedagMoslemPragmatiek (taalkunde)Seksuele stimulasieGeskiedenis van AfrikaansMaskerJuan Antonio VillacañasSeksposisieBlourokkeJesus van NasaretGewone dikkopHipoteseRina HugoKarpaletonnelsindroomWerkwoordApartheidAalwynSagtewareJeff DouglasKaapse AfrikaansWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSpinnekopKaapse pietjiekanarieGregoriaanse kalenderOratoriumSokkerLettergreepMasaiBob JolesCirruswolkDieretuinWitbloedselVerenigde koninkrykDoodMenseregtedagSoortnaamSeksuele opwekkingEb-3 visa7de LaanEierleierBesnydenisSeksPankreasAntoinette KellermannMaselsGlasSpekboomHangbrugWebkruiperDieregeluideRooikatSkilpad🡆 More