Swartbitterbessie: Plantspesie

Die swartbitterbessie (Strychnos potatorum) is 'n boomspesie wat behoort tot die genus Strychnos en familie Loganiaceae.

In Suid-Afrika is die spesie inheems aan Limpopo. Dit kom ook in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Indië, Madagaskar, Malawi, Mianmar, Mosambiek, Namibië in die Caprivistrook, Rwanda, Sri Lanka, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe voor.

Swartbitterbessie
Swartbitterbessie: Plantspesie
Die sade word gebruik vir reiniging
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Loganiaceae
Genus: Strychnos
Spesie:
S. potatorum
Binomiale naam
Strychnos potatorum
L.f., 1782
Sinonieme
  • Strychnos heterodoxa Gilg
  • Strychnos monosperma Stokes
  • Strychnos stuhlmannii Gilg
  • Strychnos tetankotta Retz.

Die sade van die boom word algemeen gebruik in tradisionele medisyne sowel as vir die suiwering van water in Indië en Mianmar.

Die boom se FSA-nommer is 630.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sharpeville-slagtingSteenkool in Suid-AfrikaSuiwelprodukWikiGlasE-posKoue OorlogFacebookInflasieSeilvaartKrieketGeografie van Suid-AfrikaAardedagBladwisselendKarooWolkCradock-4EmfiseemFiela se kindHulpwerkwoordSonnetSarel Jacob PretoriusGrondwetDansErektiele disfunksieGoogle TranslateAluminiumTussenwerpselVoornaamwoordSwart menseWêreld- Ekonomiese ForumDemokratiese Republiek die KongoSomerFinansiële staatPersoonlikheidBedryfstelsel (inligtingstegnologie)TierWinnie Madikizela-MandelaTelkomDie Stem van Suid-AfrikaMensStudievaardighedeToekoms van die AardeByung-Chul HanAkroniemGriepSimboolGoudkus (streek)MenseregtedagWoordeboek van die Afrikaanse TaalWerkloosheidVoegwoordSamestellingPropagandaMenslike skeletHandelsmerkEweknienetwerkNatuurrampWapen van NamibiëLyfstraf in skoleElektrodeSenuweestelselBeurtkragMeervoudEuropaByvoeglike naamwoordPrimêre sektor van die ekonomieMaroela MediaAfrikaanse WikipediaLys van nedersettings in Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleDiepaartromboseSatellietAndrew DavisMuishondRobbeneiland🡆 More