Streephaai

Die Streephaai (Poroderma africanum) is 'n haai en endemies aan Suid-Afrika.

Dit kom voor aan die Suidkus, van Valsbaai tot by die Transkei. Die haai het sewe donker horisontale strepe op sy bolyf en is 'n bodembewoner. Hy word by rotsriwwe aangetref en word 95 cm lank. Die eier word in 'n eierkapsule, bekend as 'n meermin- of haaibeursie, gelê. In Engels staan die haai bekend as Striped cat shark en ook as Pyjama shark.

Streephaai
Streephaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. africanum
Binomiale naam
Poroderma africanum
(J. F. Gmelin, 1789)
Streephaai
Verspreiding
Sinonieme

Squalus africanus Gmelin, 1789
Squalus striatus Forster, 1844
Squalus vittatus Shaw, 1798

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Streephaai Sien ookStreephaai BronneStreephaai VerwysingsStreephaai Eksterne skakelStreephaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neurenberg-verhoreKaapse VlakteVoedingKarpaletonnelsindroomEkonomieSwartrenosterWaarheid-en-versoeningskommissieAntjie SomersLimpopo (rivier)AfrikanersAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTemperatuurWieg van die MensdomBevolkingGreen PornoTafelbergAardrykskundeSwartbewussynsbewegingMahatma GandhiVeerLenteKolorektale kankerIslamJagluiperdBTWKolonialismeKletsrymKoperStadKernkragJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikanteMaselsPoësieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)AkademiaHaasLionel PetersonShakaDiskriminasieAppelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSeksWikimedia-stigtingWoordsoortSeksuele stimulasieAnilingusGloeilampOnderwerp (taalkunde)Siya KolisiSoweto-opstandStruktuur van die AardeEerste WêreldoorlogBreinGroepsdrukTsongaAngolese BurgeroorlogBesproeiingDesmond TutuMaanTienie HollowayUniversele Verklaring van MenseregteJavaScriptAvbobPiesangShanzhaiVoëlWapen van Suid-AfrikaMartin Luther King jr.HemelvaartsdagNasionale VrouedagKevin RuddHindoeïsmeDurban🡆 More