Scyliorhinidae

Die Kathaaie (Scyliorhinidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Carcharhiniformes.

Daar is sewentien genera met meer as 100 spesies wat hoort tot dié familie, sestien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor waarvan elf endemies is.

Scyliorhinidae
Scyliorhinidae
'n Kleingevlekte kathaai
(Scyliorhinus canicula)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Scyliorhinidae

T. N. Gill, 1862
Genera

Sien teks.

Kenmerke

Scyliorhinidae 
'n Eierkapsule, bekend as 'n meermin- of haaibeursie.

Die familie het twee dorsale vinne en die onderste lob van die stertvin is baie klein en het vyf kieue splete. Die meeste spesies is ovipaar en die grootte wissel van 30 cm tot 1.6 m. Hulle word gewoonlik op of naby die bodem gevind tot op dieptes van 2 000 m. Die haaie is redelik klein en nie baie vinnig nie. Hulle vermy warmer waters.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Halaelurus
  • Haploblepharus

Sien ook

Bron

Tags:

Scyliorhinidae KenmerkeScyliorhinidae GeneraScyliorhinidae Sien ookScyliorhinidae BronScyliorhinidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkarlakenkoorsWiki CommonsVingerseksInligtingWeer (meteorologie)AasblomSuid-KoreaRooibokDonderstormBreinJagluiperdWallisTolla van der MerweKoekie (rekenaarwetenskap)XhosaKoedoeLimfvatstelselE-regeringSeksualiteitKolorektale kankerJacques LootsAdolf HitlerKoolhidraatInstagramBakterieWhitey BassonNierversakingAsiëVolhoubaarheidNederlandSonsteekByJohannesburgInternetLys van nedersettings in Suid-AfrikaVier temperamenteSuider-AfrikaMuskeljaatkatAuschwitz-konsentrasiekampTegnologieBoomSeksueel oordraagbare infeksieOrale seksGeorgiëAllergieAfrikaansTeologieBlourokkeOntsteking (geneeskunde)Noord-KaapTaal1991NederlandsIngrid JonkerKasteroliePornografiese akteurOssewaSusan CoetzerTuisbladVerkleinwoordAfkappingstekenPenisSatireGoogle TranslateHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBorsklierThabo MbekiKameelperdOlifantKriek🡆 More