Stadig Oor Die Klippe

Stadig oor die Klippe is 'n Afrikaanse swart en wit rolprent wat op 19 September 1969 uitgereik is.

Die rolprent is 'n variasie van die film Boerboel de Wet.

Stadig oor die Klippe
Regisseur Richard Daneel
Produksieleier Hyman Kirstein
Draaiboek Joe Stewardson
Petru Stewardson
Met Al Debbo
June Neethling
Hal Orlandini
Musiek deur Nico Carstens
Anton de Waal
Kinematografie John C. Brown
Redigeerder Bill Asher
Ateljee Protea Panorama Films
Uitgereik 19 September 1969
Speeltyd 92 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die prent is ’n musiek-speurprent en 'n lekkerlag komedie.

Hoofrolspelers

Storielyn

Boetie Vlenters is ‘n sukkelende privaatspeurder wat voortploeter van saak tot saak. Elke keer kruis sy paadjie met dié van 'n bende diamantdiewe. Onder die indruk dat Boetie 'n briljante speurder is, besluit hulle om van hom ontslae te raak, telkens met skreeusnaakse gevolge.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Stadig Oor Die Klippe GenreStadig Oor Die Klippe HoofrolspelersStadig Oor Die Klippe StorielynStadig Oor Die Klippe Sien ookStadig Oor Die Klippe Eksterne skakelsStadig Oor Die Klippe19 September1969AfrikaansBoerboel de WetRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersamelnaamOutismeEmfiseemDocumenta800KantoneesByvoeglike naamwoordEkonomieBora BoraAmhariesAngina pectorisFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982BorskankerSielkundeWiki Commons22 NovemberDemi Lee MooreKonsentrasiekamp.ghSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Eersterivier (rivier)MieliestronkChetan BhagatPinksterBrandewynVerkleinwoordNoot vir NootLiewe HeksieEerste WêreldoorlogGeldHoopstadPeruBloedsomloopstelselNagmaalIsraelKrugerwildtuinRekenaarLongWikiVoornaamwoordHoërskool VorentoeIndonesiëVerkleurmannetjieTuisbladDie BylLikkewaanMynbouHartversakingTheuns JordaanPankreasPampoentjiesSteve BikoSoogdierHeupDiepfopFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Nuwe TestamentKoeksisterAnette EngelbrechtGrieksVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameVolksbevrydingsleërFisikaFrankrykJo BlackKommunismeSonkragBoer Soek 'n VrouPretoriaVerkragtingGenreOlifantMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaZoeloe WikipediaCleopatra VIIJohn Adams🡆 More