Johan Du Plooy

Johan du Plooy (1926–2011) was 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy werk aanvanklik as 'n verkeersbeampte in Johannesburg en moes Jamie Uys vir 'n oortreding voorkeer. Jamie het gedink hy het potensiaal, en hom 'n rol in een van sy rolprente aangebied. Hy was veral bekend vir sy rolle in die prente Dirkie, Liefde vir Lelik en Lelik is my offer.

Johan du Plooy
Geboorte 1926
Sterfte 17 Februarie 2011
Roodepoort
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1955 tot 1976
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Verwysings

Tags:

DirkieJamie UysLiefde vir LelikSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)2023 Gaboenese staatsgreepBruin huisslangApostoliese GeloofsbelydenisBergskilpadKarpaletonnelsindroomTrigeminale neuralgieTierboskatDissipel vir wie Jesus baie lief wasLatynIndonesiesSpanjeSerebrospinale vogZuurbekomAntoniemOrkney Snork NieAmazon.comNoorweëKlimaatArmeniëAartappelBoomKrampGeografie van Suid-AfrikaSelfbeeldBorskankerMaselsSuid-Afrikaanse PolisiediensLourierboomAkira ToriyamaLitaueKarretjiemenseLys van Joodse feeste en herdenkingsChristiaan VI van DenemarkeNigerParysPornografiese subgenresDaggaDocumentaEikelEnkelvoudige sinAbrahamitiese geloweChristo WieseVatikaanstadSmall HandsKlein-KarooJudeaSoewereine Militêre Orde van MaltaLys van kleureColombiaChristelike kruisAfrikaanse woordelys en spelreëlsSally EsterhuizenVaginaRugbywêreldbeker 1991Fredi NestGianna MichaelsSterIndianeNasireërTale in Suid-AfrikaEdmund HillaryWeegskaal (sterreteken)Algemene relatiwiteitAarde se atmosfeerDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Sias ReineckeViëtnamGiovanni di BicciPalmagtigeFrederik Willem de KlerkFAK-sangbundelVictoria AzarenkaGesinsdagKleurLemnos🡆 More