Debbie: 1965 Afrikaanse rolprent

Debbie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1965 uitgereik is.

Die rolprent was aanvanklik omstrede omdat dit 'n ongetroude meisie wat swanger raak, uitbeeld. Dit is oorspronklik 'n ouderdomsperk van 16 jaar opgelê, wat daarna na 21 verander is. Die perk is later opgehef.

Debbie
Regisseur Elmo de Witt
Produksieleier Jamie Uys
Draaiboek Elmo de Witt en andere
Met Susanne van Oudtshoorn
Leon Le Roux
Gert Van den Bergh
Uitgereik 1965
Speeltyd 85 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n drama. Dit het tans geen ouderdomsperk nie.

Hoofrolspelers

Storielyn

Die rolprent is gegrond op die boek van Tryna du Toit, Groen Koring. Dit is 'n verhaal wat die waardeverskille tussen konserwatiewe en liberale mense belig en fokus op die stryd van 'n persoon wat in albei wêrelde vasgevang is.

Debbie is 'n plattelandse meisie wat swanger raak en dan eerstehandse kennis opdoen oor die vooroordele van mense en die probleme wat haar as ongehude moeder in die oë staar. Haar eie ouers wil niks met haar te doen hê nie en haar kêrel se ouers stel ‘n aborsie voor. Tussen hierdie verwerping aan die een kant en dwang aan die ander kant, moet sy haar keuse maak.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Debbie GenreDebbie HoofrolspelersDebbie StorielynDebbie Sien ookDebbie Eksterne skakelsDebbie1965AfrikaansRolprentSwangerskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JodeIndonesiesKrampIsaac AlbenizAnimismeVoortrekkermonumentParkinson se siekteSportAkkedisMeksiko1892Heidelberg, GautengWhitey BassonKalenderSaoedi-Arabiese Grand PrixGeskiedenis van erotiese afbeeldingsPous Pius XNabye OosteKrieketMiddelmisbruikLongontstekingVerslankingInsolasiePoliteïsmeKrieketwêreldbeker 1983Seksuele penetrasieJoe BidenAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Rooms-Katolieke KerkGeoffrey HintonKunsmusiekEngelse nasionale sokkerspanOnse VaderRomeVerenigde NasiesMenslike seksuele gedragEkonomieFalklandeilandeKoppeltekenComrades-maratonAfrikaInnes en Franna BenadéGeografiese koördinatestelselLourierboomSpesieBrandmondsindroomEreksieRumatoïede artritisGlenys LynneTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinLiefdeSonsteekAlgemene relatiwiteitKunsmatige intelligensieHerfsDikdermHelpmekaar-kollegezee7qVermaakGewone janfrederikReënspinnekopFariseërs28 MaartMosselbaaiAngssteuringLily CarterNuwe TestamentJesus van NasaretTien GebooieKolitisWynand du ToitSonsverduistering🡆 More