Barry Trengove

Barry Trengove (1939–2004) was 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Trengove maak sy debuut in 1965 as 'n student in die film Debbie, maar is nie daarvoor gekrediteer nie. Daarna tree hy in verskeie Afrikaanse rolprente op, waaronder bekende prente soos Ongewenste Vreemdeling en Broer Matie.

Barry Trengove
Geboortenaam Charles Barrymore Trengove
Geboorte 4 Junie 1939
Sterfte 5 Februarie 2004 (op 64)
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy is op 4 Junie 1939 gebore en is op 5 Februarie 2004 op 64-jarige ouderdom in Pretoria aan 'n hartaanval oorlede.

Filmografie

  • Broer Matie, 1984 as Sekel
  • Gemini, 1980
  • Night of the Puppets, 1980 as polisieman Condorini
  • Elsa se Geheim, 1979
  • The Fifth Season, 1979 as Will Jameson
  • Wat Jy Saai, 1979 as prokureer
  • Target of an Assassin, 1977 as Maurer
  • Die Vlindervanger, 1976
  • Liefste Madelein, 1976
  • Haak Vrystaat, 1976
  • My Liedjie van Verlange, 1975
  • Mirage Eskader, 1975 as kommandant Chris Fourie
  • The Kingfisher Caper, 1975 as Cappy
  • Ses Soldate, 1975
  • Six Soldiers, 1974 as Sarge
  • Ongewenste Vreemdeling, 1974 as Paul Bergsma
  • Boemerang 11:15, 1972 as ontvoerder
  • Die Marmerpoel, 1972
  • Debbie, 1965 as student (nie gekrediteer nie)

Verwysings

Tags:

AkteurBroer MatieDebbieOngewenste Vreemdeling

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiesbreukMaagsweerHartDarwinismeTropiese sikloonAfvalbestuurJohannes HahnBloemfonteinAppelSowjetunieDie ontstaan van die dramaGordelroosHorlosieHibernasieLong2001Lys van Afrikaanse rolprenteDiepaartromboseDataverwerkingSwawelWolkMensOrrelDoelwitKwaZulu-NatalReg tot ‘n gesonde omgewingRenaissanceBeesvleisGloeilampAlkoholismeVisDriedimensioneelWikiquoteMuskietWetenskaplike metodeSkoolPapierDigvormKnopiespinnekopKompasEkologieSwangerskapPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDokterHeks van HexrivierOnse VaderProstaatkanker23 AprilSamespanningWayde van NiekerkAnneli van RooyenVoorvoegselNelson MandelaProvinsies van Suid-AfrikaDonkieAfro-AmerikanersAboriginesWeeluisToutrekLidwoordTradisionele Afrika-medisyneRomanOnderhandelinge om apartheid te beëindigSuurstofBewussynTuisbladTransatlantiese slawehandelTafelbergLugbesoedelingThys die BosveldklongWitrenosterUniegebouGroot GatHartaanvalWet op NaturellengrondSokker22 AprilPornhubGeprosesseerde kos🡆 More