Rolprent Die Voortrekkers

Die Voortrekkers is 'n Afrikaanse rolprent wat op 10 Desember 1973 vrygestel is.

Die rolprent dokumenteer die Voortrekkergeskiedenis, gedeeltelik in dramavorm.

Die Voortrekkers
Regisseur David Millin
Draaiboek Oliver Ransford (boek)
Donald Swanson
Met Patrick Mynhardt
June Neethling
Pieter Hauptfleisch
Musiek deur Michael "Mike" Hankinson
Kinematografie Lionel Friedberg
Redigeerder Ettie M. Feldman
Ateljee DeeMillin Films
Uitgereik 10 Desember 1973
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n geskiedkundige oorlogsprent (dokumentêr).

Hoofrolspelers

Storielyn

Die rolprent wys die moedige stryd van die Voortrekkers teen die natuur, die Britte en die impies. Die sentrale tema is die dood van die Voortrekkerleier Piet Retief in 1838 aan die hand van die Zoeloe-koning Dingaan. Die aanvalle op boerekampe by Bloukrans en Italeni (eThaleni) word onder andere herleef.

Sien ook

Tags:

Rolprent Die Voortrekkers GenreRolprent Die Voortrekkers HoofrolspelersRolprent Die Voortrekkers StorielynRolprent Die Voortrekkers Sien ookRolprent Die Voortrekkers10 Desember1973Voortrekker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ItaliëWinterBeeldspraakEreksieKappie (skryfteken)BywoordNatuurlike hulpbronBreinvliesontstekingLongontstekingIroniePikkewynDonderstormProvinsies van Suid-AfrikaEmosieSiya KolisiZoeloesLiewe HeksieIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieToestand van materieKaartWaterpokkiesVormReënNetbalKrokodilIslamitiese StaatMusiekWaterkringloopElektroniese of digitale mediaOmgewingsbeheerHaasKweekhuiseffekUitwerking van klimaatsveranderingReënspinnekopGianna MichaelsDuitslandKuberkrakerToutrekMaatskappyOu Apostoliese KerkVennootskapOorstromingAfleiding (taalkunde)Nasionale VrouedagHemelvaartVakbondPseudowetenskapGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNedersettingGeskiedenis van erotiese afbeeldingsYslandGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTennisKlein-KarooIndustriële RevolusieSpysverteringstelselVloeistofKoue OorlogDiskriminasieRobbeneilandSwartrenosterInternetPuberteitGalileo GalileiKaapse florarykMensWayde van NiekerkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHeks van HexrivierKookpuntOos-KaapGawes van die Heilige GeesPoesJan-Willem Breure🡆 More