Pens En Pootjies

Pens en Pootjies is 'n Afrikaanse rolprent wat op 25 Maart 1974 vrygestel is.

    Hierdie artikel handel oor die fliek, en nie oor die idioom, "Met pens en pootjies..." nie.

Pens en Pootjies
Regisseur Dirk de Villiers
Draaiboek Joe Stewardson
Met Al Debbo
Don Leonard
Marie du Toit
Kinematografie Robert Lewis
Uitgereik 25 Maart 1974
Speeltyd 83 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Pens En Pootjies 
Pens en Pootjies en ander Suid-Afrikaanse films.

Die rolprent is 'n lekkerlag komedie.

Hoofkarakters

Storielyn

´n Komplot word gesmee om die hele Johannesburgse ekonomie in duie te laat stort deur 'n atoombom in 'n mynskag af te gooi. Die meganisme van die atoombom is gekoppel aan die flits wat by 'n perderesies sal afgaan om die wenperd aan te dui. 'n Groepie mans probeer alles in hul vermoë om dié ramp te oorkom.

Sien ook

Tags:

Pens En Pootjies GenrePens En Pootjies HoofkaraktersPens En Pootjies StorielynPens En Pootjies Sien ookPens En Pootjies197425 MaartAfrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GesondheidXHTMLSlawernyPeriodieke tabelProteïenNederlandsRuan PienaarNasionale VrouemonumentWitbloedselKernoorlogKunsmatige algemene intelligensieJazzBybelWetenskapHeelgetalHartversakingPampoentjiesRenaissancePrimêre sektor van die ekonomieJagluiperdKlein-KarooToestand van materieJan van TonderJohannesburgRookgewoontePaasfeesVoornaamwoordGrondwetHeuningbyKongo-krisisHerfsKoos BekkerChatGPTMieliestronkBraaiStadMenstruasieSlag van BloedrivierAanhalingstekensBeeldspraakFotosinteseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPersoonlike voornaamwoordWatersuiweringKatDirekte en Indirekte redeMickey MuisSuid-Afrikaanse randNasionale VrouedagRekenaarVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameLys van kinderspeletjiesLys van Griekse mitologiese figureAgtervoegselLiewe HeksieGeweldAfkortingOopbroninhoudGewone luislangIronieOu Apostoliese KerkKarooVoegwoordMIVBreedtegraadLaeveldMagneetMondOlifantSwartbewussynsbewegingBloedsomloopstelselErosietipesGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaTsoenamiProstaatkankerShakaStedelike gebied🡆 More