Ken Gampu

Ken Gampu (gebore 28 Augustus 1929 in Germiston; gesterf 4 November 2003 in Vosloorus) was 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Ken Gampu
Geboorte 28 Augustus 1929
Germiston
Sterfte 4 November 2003
Vosloorus
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Voordat hy sy loopbaan begin het, was Gampu 'n fisiese instrukteur, verkoopsman, tolk en polisiebeampte. Sy eerste werk was in Athol Fugard se toneelstuk, No Good Friday (1950). Sy groot deurbraak het in Jamie Uys se 1965-film, Dingaka, gekom. In dieselfde jaar het hy 'n belangrike rol in Cornel Wilde se Afrika-avontuur, The Naked Prey, gespeel.

Gekeurde filmografie

  • Dingaka (1964)
  • The Naked Prey (1965)
  • Joe Bullet (1973)
  • Pens en Pootjies (1974)
  • Slavers (1978)
  • The Wild Geese (1978)
  • Zulu Dawn (1979)
  • King Solomon's Treasure (1979)
  • Game for Vultures (1979)
  • The Gods Must Be Crazy (1980)
  • Kill and Kill Again (1981)
  • Tuxedo Warrior (1982)
  • City of Blood (1983)
  • Morenga (1985)
  • King Solomon's Mines (1985)
  • Jake Speed (1986)
  • Act of Piracy (1990)
  • American Ninja 4: The Annihilation(1990)
  • A Reasonable Man (1999)
  • Askari (2001)

Eksterne skakels

Tags:

1929200328 Augustus4 NovemberGermistonSuid-AfrikaVosloorus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedgroepJosef SukRooms-Katolieke KerkVlag van EuropaDieregeluideKaukasiese taleVaginale kankerBolsjewisProstaatklierLys van bekende Suid-AfrikanersWhitey BassonDuitse WikipediaSally EsterhuizenHindoeïsmeP. Ramlee2024DansAlcatraz-eilandKwartêrAstronoomSonnestelselHelpmekaar-kollegeBlaaskankerYouTubeSpesieSeekoeiVolkekunde2013 Aboe Dhabi Grand PrixGordelroosTropiese huisgeitjieEjakulasieMarkus JoosteLikkewaanLys van politieke partye in Suid-AfrikaPhilip GlassEvangelieDuitse Demokratiese RepubliekProxima Centauri bKolonoskopieStefans GrovéNigerFraktuurAspergersindroomOraniaBulgaryeHerfsVerslankingKroonprinses van DenemarkeLys van visseHartversakingShaivismePeniskankerOnderhandelinge om apartheid te beëindigGeldDiepaartromboseSterEmily HobhousePort SaidLitaueFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014InsolasieMagda van BiljonTuvaluKrokus Stadsaal-aanvalMuskeljaatkatRolprentNiccolò MachiavelliEuropaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ApartheidDominikaGodLys van ingelyfde NG gemeentesViëtnamoorlogBobby AngelMusieksimboleDieetkundeSorina Erasmus🡆 More