Bob Courtney: Britse akteur

Bob Courtney (1923–2010) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en omroeper.

Hy was veral bekend as die "rooinek" in Jamie Uys se rolprente en vir sy programme op die destydse Springbokradio.

Bob Courtney
Geboortenaam Christopher Robert Courtney Leaver
Geboorte 25 Oktober 1923
Dorset, Verenigde Koninkryk
Sterfte 23 Oktober 2010
Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Biografie

Christopher Robert Courtney Leaver is op 25 Oktober 1923 in Dorset in Engeland gebore. In 1946 emigreer hy na Suid-Afrika en sluit in 1947 by die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie aan. Hy bied verskeie programme op Springbokradio aan, waaronder "Pick a Box", "Eyegene Jackpot" en "top the Music". In 1996 stig hy en Peter Lotis die radiostasie "Radio Today" vir ouer luisteraars. Hy tree in 2008 af en is op 23 Oktober 2010 op 86-jarige ouderdom in Johannesburg oorlede.

Filmografie

Verwysings

Tags:

Jamie UysSpringbokradioSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike seksuele gedragUitwerking van klimaatsveranderingAnrich HerbstCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaStereotipeKalenderMynbouMarsOopbroninhoudWes-KaapVoortrekkermonumentPornografieMeeueAntoniemSenuweestelselSkilpadTuisbladGenadedoodRegeringAtmosfeerAnilingusWaterbesoedelingLys van Afrikaanse rolprenteSpysverteringstelselLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaInflasieGrondsoorteRumatiekWinnie Madikizela-MandelaSeksMuskeljaatkatEerste WêreldoorlogKonjunktivitisFotosinteseMandalaDieregeluideVrouWikiquoteAfro-AmerikanersKarooJeuksiekteSpringbokRomanChemiese elementSamestellingDaggaOorstromingSuiwelprodukNierJohannesburgSublimasieLeeudoringstad-spoorwegrampLidwoordJodeWetenskaplike klassifikasieVoorvoegselSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeWêreldwye webSokkerKitaarMeervoudMaagsweerNamakwalandEienaamTreinFilistyneKasterolieDurbanGroepsdrukGlobaliseringErfenisdag (Suid-Afrika)PornhubDermpoliepReën🡆 More