Geld Soos Bossies: 1955 film deur Jamie Uys

Geld soos bossies is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat op 23 Junie 1955 vrygestel is.

Jamie Uys was die regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer asook (saam met sy broer, Jok Uys) een van die hoofkarakters in die film. Die film is ook van Engelse onderskrifte voorsien en as Money To Burn heruitgereik. Dit was die eerste Suid-Afrikaanse film wat vir oorsese verspreiding verkoop is. Die film is, naas Suid-Afrika, ook in Brittanje en Nieu-Seeland vertoon.

Geld soos bossies
Regisseur Jamie Uys
Draaiboek Jamie Uys
Met Jamie Uys
Jok Uys
Johan du Plooy
Ateljee Jamie Uys Produksies
Uitgereik 23 Junie 1955
Speeltyd 70 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans en Engels
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n komedie.

Hoofrolspelers

Storielyn

Twee brandarm broers verloor hulle werk en is desperaat om 'n vinnige fortuin te maak. Hulle bedink 'n metode met ketting-briewe...

Sien ook

Verwysings

Tags:

Geld Soos Bossies GenreGeld Soos Bossies HoofrolspelersGeld Soos Bossies StorielynGeld Soos Bossies Sien ookGeld Soos Bossies VerwysingsGeld Soos Bossies195523 JunieJok Uys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnglisismeDiamantSelVersoeningsdagDeelwoordSeksismeDiarreeRekeningkundeVoedselkettingLoftus MaraisErektiele disfunksieKitaarSkoenlapperAlkoholismeWoordKonjunktivitisWorcesterBiodiversiteitSikloonTsoenamiVerstedelikingNelson MandelaIngenieursweseTradisionele literatuurYouTubeLandbouLys van elemente volgens simboolKoorsblaarRussiese inval in Oekraïne sedert 2022NasionalismeBeesTweede WêreldoorlogDubbelpuntNasiebouErfenisdag (Suid-Afrika)PornografieDistillasieToestand van materieSeksualiteitVerantwoordelikheidRegeringGewone breukeKlavierDemokratiese Republiek die KongoVrymesselaryNeurenberg-verhoreWeervoorspellingSaartjie BaartmanMangelontstekingPlae van EgipteWisselkoersNiemetaalSlag van BloedrivierSwartkwasmuishondWolkKonsentrasiekampLys van nedersettings in Suid-AfrikaUitwerking van klimaatsveranderingKlimaatveranderingGroepsdrukAnti-inflammatoriese middelMIVGriepOntbossingGewasboerdery in Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronJaco JacobsSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSuid-Afrikaanse randGenitale vratNarsistiese persoonlikheidsteuringBank (finansiële instelling)Herpes simplexDonkieSeisoenInsekVingerseks🡆 More