Staatskapelle Dresden

Die Staatskapelle Dresden (voorheen bekend as die Sächsische Staatskapelle Dresden) is 'n Duitse orkes wat gebaseer is in Dresden, die hoofstad van die Duitse deelstaat Sakse.

Die orkes was in 1548 gestig deur Maurice, keurvors van Sakse, en is een van die wêreld se oudste en mees formidabele orkeste.

Sy voorloper was Die Kurfürstlich-Sächsische und Königlich-Polnische Kapelle (Die Keurvorstelike Saksiese en Koninklike Poolse Orkes). Die orkes is die musikale liggaam van die Staatsoper Dresden (Dresden Staatsopera). Die basis van die orkes is die Semperoper.

Sir Colin Davis het van 1990, tot sy dood in 2013, die titel gehou van 'dirigent laureaat', die eerste en enigste dirigent tot op datum om op die wyse geëer te word deur die orkes. Die orkes het Myung-Whun Chung as sy heel eerste prinsipiële gas-dirigent aangestel vanaf die 2012-13 seisoen.

Kapellmeister en Hoof-dirigente

  • 1548–1554 Johann Walter
  • 1555–1568 Mattheus Le Maistre
  • 1568–1580 Antonio Scandello
  • 1580–1584 Giovanni Battista Pinelli
  • 1587–1619 Rogier Michael
  • 1615–1672 Heinrich Schütz (Hofkapellmeister)
  • 1654–1680 Vincenzo Albrici
  • 1656–1680 Giovanni Andrea Bontempi
  • 1666–1688 Carlo Pallavicini
  • 1688–1700 Nicolaus Adam Strungk (Hofkapellmeister)
  • 1697–1728 Johann Christoph Schmidt (Hofkapellmeister)
  • 1717–1719 Antonio Lotti
  • 1717–1729 Johann David Heinichen
  • 1725–1733 Giovanni Alberto Ristori
  • 1733–1763 Johann Adolph Hasse (Hofkapellmeister)
  • 1776–1801 Johann Gottlieb Naumann (Hofkapellmeister)
  • 1802–1806 Ferdinando Paer (Hofkapellmeister)
  • 1810–1841 Francesco Morlacchi (Hofkapellmeister)
  • 1816–1826 Carl Maria von Weber (Hofkapellmeister)
  • 1826–1859 Carl Gottlieb Reißiger (Hofkapellmeister)
  • 1843–1848 Richard Wagner (Hofkapellmeister)
  • 1850–1880 Carl August Krebs
  • 1874–1877 Julius Rietz
  • 1877–1884 Franz Wüllner
  • 1884–1914 Ernst von Schuch
  • 1914–1921 Fritz Reiner
  • 1922–1933 Fritz Busch
  • 1934–1943 Karl Böhm
  • 1943–1944 Karl Elmendorff
  • 1945–1950 Joseph Keilberth
  • 1949–1953 Rudolf Kempe
  • 1953–1955 Franz Konwitschny
  • 1956–1958 Lovro von Matačić
  • 1960–1964 Otmar Suitner
  • 1964–1967 Kurt Sanderling
  • 1966–1968 Martin Turnovský
  • 1975–1985 Herbert Blomstedt
  • 1985–1990 Hans Vonk
  • 1992–2001 Giuseppe Sinopoli
  • 2002–2004 Bernard Haitink
  • 2007–2010 Fabio Luisi
  • 2012–huidig Christian Thielemann


Komponiste-in-residensie

  • Isabel Mundry (2007–2008)
  • Bernhard Lang (2008–2009)
  • Rebecca Saunders (2009–2010)
  • Johannes Maria Staud (2010–2011)
  • Lera Auerbach (2011–2012)
  • Hans Werner Henze (2012–2013)
  • Wolfgang Rihm (2013–2014)
  • Sofia Gubaidulina (2014–2015)
  • György Kurtág (2015–2016)
  • Sofia Gubaidulina (2016–2017)
  • Arvo Pärt (2017–2018)
  • Péter Eötvös (2018–2019)

Sien ook

  • Staatskapelle Berlyn

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Staatskapelle Dresden Kapellmeister en Hoof-dirigenteStaatskapelle Dresden Komponiste-in-residensieStaatskapelle Dresden Sien ookStaatskapelle Dresden VerwysingsStaatskapelle Dresden Eksterne skakelsStaatskapelle DresdenDresdenSakse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in Suid-AfrikaMiddelmisbruikJudaïsmeNarkoseMagnetismeBorsteKapitaal (ekonomie)NarsismeAnale seksMetafoorWiki CommonsKokerboomSwemAvbobEjakulasieEkostelselBloukraanvoëlCovid-19-pandemieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDiepaartromboseVersoeningsdagWikipediaHerpes simplexKlimaatveranderingMartin Luther King jr.Bruin menseDemi Lee MooreLieweheersbesieBloedvergiftigingMIVLys van Suid-Afrikaanse musikanteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VratNierSuid-EuropaDubbelpuntInligtingNasionalismeIsraelAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBloeddrukMensInfeksieNieuwoudtvilleKlerePolisieLys van Afrikaanse televisiereekseBrandmondsindroomHakerBipolêre gemoedsteuringHartVisEendbekdierFiela se kindOseanografieDesmond TutuDaggaMusieksimboleEuropaMangelKappie (skryfteken)Nasionale lied van Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogVlag van Suid-AfrikaTsoenamiKaliumVersamelnaamProvinsies van Suid-AfrikaPubliekKaartHolocaustSwart nasionalismeGeweldGraaff-ReinetJohannesburg🡆 More