Heinrich Schütz

Heinrich Schütz ( 18 Oktober 1585 – 6 November 1672) was 'n Duitse komponis en orrelis, wat oor die algemeen beskou word as die mees belangrikste Duitse komponis in die tydperk voor Johann Sebastian Bach, sowel as een van die mees belangrikste komponiste van die 17de eeu.

8 Oktober 1585] 18 Oktober 1585 – 6 November 1672) was 'n Duitse komponis en orrelis, wat oor die algemeen beskou word as die mees belangrikste Duitse komponis in die tydperk voor Johann Sebastian Bach, sowel as een van die mees belangrikste komponiste van die 17de eeu.

Heinrich Schütz
Christoph Spätner. Heinrich Schütz, c. 1660. (Museum für Musikinstrumente der Universität Leipzig).

Hy word daarmee gekrediteer dat hy die 'Italiaanse styl' na Duitsland gebring het en die evolusie daarvan voortgesit het van die Renaissance na die Vroeë Barok.

Die meeste musiek waarvan die wêreld vandag van kennis dra was geskryf vir die Lutherse Kerk, primêr vir die Elektorale Kapel in Dresden. Hy het wat vandag tradisioneel beskou word as die eerste Duitse opera, naamlik Dafne, wat in 1627 opgevoer is by Torgau, geskryf. Die stuk is egter ongelukkig verlore, saam met al sy seremoniële- en teaterstukke.

Hy word op 28 Julie as musikant saam met Johann Sebastian Bach en Georg Friedrich Händel herdenk in die Kalender van Heiliges van sommige Noord-Amerikaanse Lutherse Kerke.

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Verwysings

Tags:

Johann Sebastian Bach

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse pondChirurgieHipoteseSkaapEjakulasieDemokrasieHabitatPankreasLood(IV)oksiedWerkBipolêre gemoedsteuringLuiperdMeervoudRenteSeksuele oriëntasieAntoniemSkedelGemeenskapsorganisasiePeriodieke tabelEnsiklopedieAngina pectorisWetenskaplike klassifikasieGeleedpotigesKindermishandelingVerlede tydKrapPenisSwartrenosterNoag se arkMuscatPrivaat maatskappyKweekhuiseffekStikstofsiklusWellington, Wes-KaapBruto binnelandse produkGeslagsorgaanBTWPersoonlike voornaamwoordLimpopoVerkleinwoordKrokodilMorfologie (taalkunde)EkonomieSokkerSonkragCleopatra VIIVigsInligtingProteïenBiologieBosveldvisvangerKameelGemeenskapCovid-19-pandemieSeksuele opwekkingSikhismeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMikroörganismeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGriepAkkedisPneumatikaDermpoliepSeksuele identiteitOrale seksGezina, PretoriaSlag van MajubaDonkieJohannes MeintjesVirtuele wêreldSkildklierOntwerpTamatieEuropaPlastiekErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More