Springer

Die Springer (Elops machnata) is 'n vis wat voorkom aan die kus (veral riviermondings) van Suid-Afrika vanaf Mosselbaai tot by Oman.

Dit kom ook in die Rooisee voor. Dit kom ook net suid van Durban voor gedurende die somer. Die vis kry sy naam vanaf sy vermoë om hoog die lug in te spring wanneer dit gesteur of verras word. Die vis moet ook nie verwar word met die Platkopharder nie. In Engels staan die vis bekend as die Ladyfish.

Springer
Springer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Elops
Binomiale naam
Elops machnata
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die vis lank, slank met 'n lang gevurkte stert. Die liggaam is silwer terwyl die rug 'n blouerige groen kleur is. Die punt van die dorsalevin is swarterig. Normaalweg weeg die springer tussen 1 tot 4 kg en word tot 1 m lank.

Habitat en gewoontes

Hulle hou veral in vlak, troebel water by strande en riviermondigs maar kom nie normaalweg in skole voor nie. Hulle kom in groot groepe saam by die Mosambiekkus vir die paartyd in die winter. Hulle eet klein vissies en garnale.

Dit is nie 'n gewilde eetvis nie omrede dit te veel fyn grate het. Die SADSAA hengelrekord is 12 kg.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Springer VoorkomsSpringer Habitat en gewoontesSpringer Sien ookSpringer BronneSpringer Eksterne skakelSpringer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwangerskapHibernasieDroogteElandréBelastingTydMagneetFotosintese19de eeuJo BlackHokkieTweede WêreldoorlogMenseregteBynierPoesIngrid JonkerPersTegnologieEben EtzebethStaat PalestinaLys van elemente volgens simboolRenaissanceSjimpanseeVormGrondbesoedelingVisWalvisVolstruisKlinkerTswanaLys van kinderspeletjiesRina HugoFinale OplossingEllipstekenDurbanKoperOntdekking van die chemiese elementeTropiese sikloonHematurieLionel MessiVoornaamwoordHamburgerSiya KolisiEkonomiese sektorBestaansboerderyHeelgetalPolisieTransatlantiese slawehandelEjakulasieProvinsies van Suid-AfrikaBalju24 AprilAfleiding (taalkunde)Nasionale lied van Suid-AfrikaNatuurrampAssonansieWortelSoweto-opstandTemperatuurGoogle TranslateHage GeingobUnited Democratic FrontKinderregteNelson MandelaBosvarkVigsKongo-krisisKoue OorlogRacheltjie de BeerLeeuMigrasie van voëlsJode in Suid-AfrikaMiddelmisbruikPropagandaMangelontstekingKommunismeSpringbokke🡆 More