Google Maps: Google se webkarteringdiens (bekendgestel in 2005)

Google Maps of Google Kaarte, voorheen bekend as Google Local, is 'n diens van Google Inc.

Google Maps
Google Maps: Google se webkarteringdiens (bekendgestel in 2005)
Tipe webblad Kaarte
Taal(e) Engels
Registrasie Opsioneel
Eienaar Google
Huidige status Aktief
URL http://maps.google.com/

Soms wil mense die wye wêreld deursoek vir inligting, en soms wil jy net 'n rekenaarwinkel naby jou huis vind. Die diens laat besoekers toe om 'n "WAT" (soos 'n pizza) en 'n "WAAR" (soos in Hatfield, Pretoria) vir 'n soektog te spesifiseer. Die doel van Google Maps is om mense te help om nabygeleë sake en bedrywighede te vind. Google Maps gee ook aanvullende inligting ook die plek, soos hulle webtuiste, telefoonnommer en adres.

Kaart-Foute

Daar het al foute op Google Maps ingesluip. Een voorbeeld: Kaart-Fout (van omtrent 50 m – gemeet met "Geo Tools"). Dit kan groot probleme veroorsaak, omdat alle merkers wat vooraf geplaas is nou op die verkeerde posisie staan! As gebruikers die fout regstel, en Google Maps die kaart later regmaak, sal die inligting weereens verkeerd wees.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Google Inc.Hatfield, PretoriaPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse WeermagNederlandsKweekhuiseffekSpinnekopKlimaatWiki CommonsPlantFibonacci-reeksOnderwerp (taalkunde)HorlosieKrokodilTafelsoutStollingsgesteenteHemelvaartGoudVoedselkettingSeisoenNag van die lang messeWinterPlaattektoniekFiela se kindKarooPrimêre sektor van die ekonomieSprokieMangelontstekingAfkortingStudievaardighedeGoudkus (streek)SwartkwasmuishondHipoteseRefentse MorakeNoordwesSuiwelprodukDemi Lee MooreAardeNavorsingGautengTsoenamiKommaErfenishulpbronSpringbokkeMaagKlopjagEienaamInstagramAngolese BurgeroorlogOrtopedieGesonde dieetLyfstraf in skoleJan van RiebeeckProteïenJo BlackKinkhoesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Rugbywêreldbeker 2023BrandmondsindroomPaasfeesDiarreeHandelsmerkJudaïsmeElon MuskKangaroeVreesMigrasie van voëlsRenaissanceEkonomieRenosterNatriumsulfietPseudowetenskapLys van politieke partye in Suid-AfrikaSwangerskapSportKatjieAfrikaanse woordelys en spelreëlsSekondêre sektor van die ekonomieBloemfontein🡆 More