Nyanga

Nyanga (Xhosa vir: maan) is 'n township in Kaapstad.

Volgens die 2011-sensus het Nyanga 'n bevolking van 57 996 gehad. Nyanga is in 1955 tydens Apartheid vir swart mense gestig, nadat Langa nie meer geskik was vir verdere bevolkingsgroei nie.

Nyanga
Dorp
Nyanga
Nyanga is in Wes-Kaap
Nyanga
Nyanga
Nyanga Nyanga se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°59′43″S 18°35′05″O / 33.99528°S 18.58472°O / -33.99528; 18.58472 18°35′05″O / 33.99528°S 18.58472°O / -33.99528; 18.58472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Stigting1955
Oppervlak
 • Totaal3,09 km2 (1,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal57 996
 • Digtheid18 769/km2 (48 610/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,2%
 • Indiërs/Asiërs0,1%
 • Bruin mense0,3%
 • Swart mense98,8%
 • Ander0,7%
Taal (2011)
 • Xhosa90,2%
 • Engels3,0%
 • Suid-Sotho1,6%
 • Ander5,1%
Poskode (strate)
7755
Poskode (posbusse)
7750
Skakelkode021

Nyanga is sowat 26 km oos van Kaapstad langs die N2 op die Kaapse Vlakte, digby die Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Nyanga beskik oor 'n spoorwegstasie van PRASA se Metrorail. Vir toeriste word toere deur dié township aangebied.

Misdaad

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Nyanga ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.

Op 13 November 2023 is 'n ooreenkoms tussen Google Suid-Afrika en die Suid-Afrikaanse departement van toerisme bereik waarvolgens Google se Maps-navigasiestelsel nie meer roetes deur Nyanga sal aanbeveel nie.

Verwysings

Tags:

ApartheidKaapstadLangaMaanSwart menseTownshipXhosa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Xenofobie in Suid-AfrikaOlifantSuid-AfrikaWaterbesoedelingNag van die lang messeHomoniemBoor (element)WebjoernaalVoorvoegselChristiaan BarnardChris HaniDuitslandVryheidsdagTrigeminale neuralgieGeskiedenis van AfrikaansKrugerwildtuinLabia (geslagsdele)Lys van Nederlandse skildersCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaChemiese elementHeuningbyHokkieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaPlantWet op NaturellengrondChemiese reaksieKookpuntWikipediaIslamitiese StaatNuwe TestamentKondensasieYouTubeElandréYsterGooglePaarl GimnasiumNelson MandelaWerkwoordLeeuJeugdagGenitale vratOnderwysKommunikasieAppelDiskriminasieSlag van BloedrivierTsoenamiOrrelClanwilliam-sandvisEskomWater (molekuul)Orale seksKoerantMusiekCorioliskragYstervarkKlein vyf diereAngssteuringWêreld- Ekonomiese Forum2001SinoniemSkildklierIndiëSwartbewussynsbewegingToestand van materieKultuurBevolkingsafnameApartheidGeslagAntoniemBrongitisSoweto-opstandAnrich HerbstLys van elemente volgens simboolEkotoerisme🡆 More