Spanningsverdeler

'n Spanningsverdeler is 'n eenvoudige weerstand-netwerk om die spanning vanaf 'n bron na 'n laer spanning om te skakel.

Die eenvoudigste voorbeeld is 'n spanningsverdeler soos vertoon in figuur 1.

Spanningsverdeler
Figuur 1

waar

Dus kan gesien word dat as R1 = R2 dan sal die uitgangsspanning die helfte van die ingangsspanning wees.

Figuur 2 wys 'n meer komplekse verdeler.

Spanningsverdeler
Figuur 2

waar

en

In albei gevalle word die aanname gemaak dat daar noemenswaardig min stroom by die uitgange uitvloei sodat die vergelykings (1),(2) en (3) bly geld.

Eksterne skakels

Tags:

Resistor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EskomMusiekBoelieryShakaMuskeljaatkatVarkgriepKlimaatveranderingMartin Luther King jr.SenuweestelselMaagsweerSwangerskapMurunwa MakwarelaSkynprivaatnetwerkJan-Willem BreureKerrieWaarheid-en-versoeningskommissieVratSomerWayde van NiekerkBreinvliesontstekingSeksueel oordraagbare infeksieRudi ClaaseGeslagSeksposisieRoemeensPersoonlikheidLidwoordWitbloedselPlastiekSpinnekopDiepaartromboseMagnetismeGianna MichaelsMidde-OosteChapmanspiek-rylaanAfrikanernasionalismeOrtopedieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VoëlSmeltpuntBek-en-klouseerVincent van GoghAluminiumAnneli van RooyenLiewe HeksieHoofletterArmoedeGrondwet van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameCristiano RonaldoAngssteuringVarkLys van Suid-Afrikaanse musikanteVoedselkettingEnkelvoudige sinPesachSpreeuHeupMotorvoertuigInstagramHoopWitbankEthiopiëNoord-Sotho (taal)PropagandaGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogDansSteenkool in Suid-AfrikaMenseregtedagUniegebouSeksismeHeelgetalDikdermBeesvleisEweknienetwerkKinkhoes🡆 More