Soule

Soule (Baskies: Zuberoa, Xiberu of Xüberoa, Gaskons: Sola) is 'n voormalige Franse provinsie en deel van die hedendaagse Pyrénées-Atlantiques département.

Dit is ook deel van die historiese Baskeland en die kleinste van die tradisionele streke van die kulturele gebied. Die hoofstad van die provinsie was Mauléon, wat in 1841 met Licharre saamgesmelt het om "Mauléon-Licharre", te vorm maar wat vandag algemeen as "Mauléon-Soule" bekend staan.

Soule
Château in Mauléon, hoofstad van Soule

Soule het 'n tradisie van volksmusiekteater, die pastoral, waarin die inwoners dorpies die opvoering die hele jaar lank voorberei. Die onderwerp van die toneelstukke was tradisioneel Katoliek, maar in die afgelope tyd is Baskiese geskiedenis ook verteenwoordig. Zuberoan is 'n dialek van die Baskiese taal wat in die streek gepraat word. Soule is reeds vir eeue tweetalig as gevolg van die teenwoordigheid van die nabygeleë Béarn. Die Baskiese souletaanse dialek is dan ook deur die Béarnese romaanse taal beïnvloed.

Bronne

  • Le Pays de Soule (Pierre Bidart ed.), Ed.Izpegi, Baigorri, 1994.
  • Marc Large, "Xan de l'Ours", préface de Renaud, Ed. Cairn, 2008.

Tags:

1841BaskelandBaskiesDépartementFrankrykGaskonsPyrénées-Atlantiques

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringVaduzMosesSianobakterieWiskundige terminologieTweede VryheidsoorlogOnse VaderKomeetAfrikanersAkkedisIntensiewe vormCarike KeuzenkampMenslike skeletAfrikaanse TaalmonumentGewone luislangNic de JagerDjihadHeilige Gees800NederlandsKarla du PlessisLys van veltoestandeBoer Soek 'n VrouNederlandHendrik HofmeyrMenslike penisgrootteKoorsRenier van RooyenGeorge BallotQR-kodeMensAfrikaansNagadderGeldSaoedi-ArabiëHartBeroerteGlenys LynneJeuksiekteSeisoenLys van politieke partye in Suid-AfrikaSuid-SothoDomineeJavaScriptRugbywêreldbeker 2023Markus JoosteGewone janfrederikJesus van NasaretMakrielOntkiemingGelukTepelVierkantswortelJudaïsmeHeilige SaterdagTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinLiturgiese jaarEmily HobhouseDiepaartromboseANederduitse Gereformeerde KerkGeskiedenis van Suid-AfrikaVolksrepubliek ChinaSkipLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989WerkwoordToerismePriemgetalTaalwetenskappeEreksieEoliese prosesBipolêre gemoedsteuringSoogdierReële getal🡆 More