Smalbalk-Nooientjie

Die Smalbalk-nooientjie (Plectroglyphidodon dickii) is 'n vis wat wydverspeid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Narrowbar damsel.

Smalbalk-nooientjie
Smalbalk-Nooientjie
Smalbalk-Nooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Plectroglyphidodon
Spesie:
P. dickii
Binomiale naam
Plectroglyphidodon dickii
(Liénard, 1839)

Identifikasie

Die vis word tot 11cm lank en sy lyf is taankleurig terwyl die rante van die skubbe donker is. Daar is 'n vertikale swart streep net voor die basis va die stertvin. Die volwasse visse het 'n geel stertvin terwyl die onvolwasse s'n wit is. Hulle leef in rots kus areas en vlak aflandige riwwe in water wat 2 tot 18m diep is. Hulle is alleenlopers maar kan ook in klein groepies voorkom. Die visse is territoriaal van aard en vreet alge en klein bodem ongewerweldes.

Die vis kan verwar word met die breëbalk-nooientjie (Plectroglyphidodon johnstonianus).

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Smalbalk-Nooientjie IdentifikasieSmalbalk-Nooientjie Sien ookSmalbalk-Nooientjie BronSmalbalk-Nooientjie Eksterne skakelSmalbalk-Nooientjie VerwysingsSmalbalk-Nooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardverwarmingKompasChemiese elementKomplementêre kleureSnaarinstrumentWhatsAppSkoolKolonialismeGriepOorkruipersInleiding tot die genetikaSekondêre sektor van die ekonomieWikipediaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSkaapAardrykskundeIslamKaliumTaalDigitale en analogiese tydLeeuVerlede tydPlae van EgipteDriedimensioneelTafelbergWaarheid-en-versoeningskommissieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Vlag van Suid-AfrikaApostoliese GeloofsendingSpelerposisies in rugbyEngelsAngolese BurgeroorlogDachshundNagmaalBeesvleisSelfoonInligtingMenseregteKapitalismePolitieke partyMikro-ekonomieVisBedryfstelsel (inligtingstegnologie)NatuurMetaalBysteekLandbouAtleetvoetC.J. LangenhovenSelfvertroueBeeldspraakWêreld- Ekonomiese ForumTsongaSeksuele penetrasieGrondRooms-Katolieke KerkPotchefstroomVulkanismeAprilElandréElana AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsDoziHaasTrigeminale neuralgieByvoeglike naamwoordMigrasie van voëlsGesondheidPolisieJode in Suid-AfrikaAsiëGautengKamoefleringBorsteAngolaKolonisasieVoeding🡆 More