Skubreptiel

Skubreptiele, ook bekende as Squamata, is die grootste orde van reptiele, insluitende akkedisse en slange.

Lede van die orde word aan hul vel gekenmerk, wat horingagtige skubbe dra. Hulle besit ook die kwadraadbeen, wat dit moontlik maak om die boonste kaak afsonderlik van die breinskedel te beweeg. Dit is veral sigbaar by slange, wat hul kake ontkoppel om groot prooi te verorber.

Skubreptiele
Tydperk: 199–0 m. jaar gelede
Skubreptiel
Seelikkewaan
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Squamata

Oppel, 1811
Skubreptiel
Swart: verspreiding van Squamata

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vraag en aanbodAnneli van RooyenC.J. LangenhovenNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBestaansboerderyAntisemitismeSout (chemiese stof)BaljuHomofoonWet op NaturellengrondSkaapAngssteuringArmoedeVarkgriepLugbesoedelingSkerpioenTermietMaanRooibloedselVryheidsdagPriemgetalBotswanaSeksposisieLys van Kaapstad se voorstedeAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Wes-KaapOu Apostoliese KerkMaroela MediaLimpopo (rivier)StereotipeBosvarkSwitserlandHoenderBywoordKaapstadVoorsetselKatherine JohnsonBreinMiljardSendelingposisieEuropaKernoorlogAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVaginaBesproeiingKolonialismeKameelperdGeskiedenis van Suid-AfrikaUniondaleGroepsgebiedewetAfrikaKarakteriseringSkildklierSuid-EuropaDeon GrootLiefdeBraaiDie Stem van Suid-AfrikaLikkewaanMagneetWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSimboolKitaarMangelontstekingWaterbesparing in Suid-AfrikaVaginale kankerMuskietStollingsgesteenteBelastingGalileo GalileiMusieksimboleHulpwerkwoordFotosinteseKontinentNG gemeente Murraysburg🡆 More