Sjalot

Die sjalot is 'n tipe ui, spesifiek 'n botaniese variëteit van die spesie Allium cepa.

Die sjalot is voorheen as 'n afsonderlike spesie geklassifiseer, A. ascalonicum, 'n naam wat nou as sinoniem met die tans-aanvaarde naam beskou word.

Sy naasverwantes sluit knoffel, preie, sprietuie, en Chinese ui in.

Sjalot
In skywe gesny en 'n heelsjalot
Sjalot
Sjalotte word die sogenaamde "klein uie" in die suide van Indië genoem en word op groot skaal gebruik in die kookkuns daar.
Sjalot
'n Sjalotplant (A. cepa var. aggregatum) groei in Castelltallat, Spanje
Sjalot
Ui- en sjalotproduksie in 2005
Sjalot
Heel sjalotplante, bestaande uit wortels, knolle, blare, stingels en blomme
Sjalot
Die swart saadjies van 'n sjalot

Kulinêre gebruik

Sjalotte word in die kookkuns gebruik. Hulle kan gepiekeld wees. In Asiatiese kookkuns word fyngesnyde, diepgebraaide sjalotte as 'n krui gebruik, dikwels bedien met slappap. As 'n spesie van Allium, smaak sjalotte ietwat soos 'n gewone ui, maar dit het definitief 'n ligter smaak op die tong. Net soos met uie, sal rou salotte wat gekerf word, sekere stowwe vrystel wat die laat traan.

Sjalotte bevat skynbaar meer flavonoïede en fenole as ander lede van die ui-genus.

Vars sjalotte kan gestoor word in 'n koel, droë area (0 tot 4 °C, 32 tot 40 °F, 60 tot 70% RH) vir ses maande of langer. Gekapte, gedroogde sjalotte is ook  beskikbaar.

Verwysings

Tags:

SpesieUiVariëteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatNG gemeente JansenvilleSkynprivaatnetwerkAnilingusProvinsies van Suid-AfrikaLandbouBlack SashAarde se atmosfeerSpelerposisies in rugbyChroniese siekteHemelvaartArendSonHeidelberg, GautengEksponentBateKriekWetenskaplike klassifikasieDesmond TutuChromatografieOntwerpFinansiële staatTweede WêreldoorlogBoelieryLeierAbstraksie (rekenaarwetenskap)Angina pectorisMoedersdagKalsiumC.J. LangenhovenBladwisselendSias ReineckeWiskundeDialoog in fiksieWoordsoortRefentse MorakeJan van RiebeeckKlereStilleweOlimpiese Somerspele 2012Gianna MichaelsJo BlackWebwerfIndiëBronsIndustriële RevolusieNommertekenSout (chemiese stof)MagnesiumSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieAfvalbestuurBakterieGalileo GalileiMusiekCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSiya KolisiNierAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLuiperdPersoon (taalkunde)KoppeltekenBesnydenisLiewe HeksieNiersteenHerpes simplexEmfiseemSimboolMotNasionaal-SosialismeHolocaustWater (molekuul)TsoenamiJaco JacobsJan van Tonder🡆 More