Seekos-Allergie

Seekos-allergie is 'n tipe voedselallergie.

Dit is 'n hipersensitiwiteit vir voedingstowwe (of moontlik allergene) uit skulpvis, skubvis of skaaldiere. Dit veroorsaak dan 'n oorreaksie van die immuunstelsel, wat vir miljoene mense tot ernstige gesondheidsimptome kan lei, insluitend anafilaktiese skok. Die Asma- en Allergiestigting van Amerika (AAFA) beraam dat die meerderheid van voedselallergie-pasiënte, kinders en volwassenes is met 'n seekos-allergie. Dit kom hoofsaaklik (maar nie uitsluitlik nie) by volwassenes voor.

Seekos-Allergie
Seekos

Allergiese reaksies kan voorkom wanneer die gevoelige persoon die allergeenstof inneem, òf deur die blootstelling aan dampe wat voortspruit uit kook van seekos, òf selfs slegs voorbereiding of hantering.

Behandeling

Seekos-allergieë kan gewoonlik behandel word met 'n uitsluitingsdieet en waaksaamheid om voedsel te vermy wat met skulpvis- of visbestanddele en/of visolies besmet is. In ernstige gevalle kan 'n geval van seekos-allergie lei tot 'n anafilaktiese reaksie, wat 'n noodgeval is en onmiddellike mediese aandag benodig. Dit word behandel met adrenalien (Am: Epinefrien), wat met 'n EpiPen toegedien kan word.

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

GesondheidKindSeekosSkaaldierVisVolwassene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jaco JacobsHartDysselsdorpAnglo-BoereoorlogVars waterTrekklavierXenofobieMaagsweerBosvarkBoeddhismeTekstielPlaasjapieMasturbasieLys van universiteite in Suid-AfrikaMonopolieKroepAnneli van RooyenHomofoonNoag se arkOpenbare betrekkingeMensTierboskatBipolêre gemoedsteuringHoofkarakterSeekatBinnelandersEreksieNederlandKolitisPerdErica BoyerAngolaTafelbergOogproblemeSprokieSendelingposisieKweekhuiseffekRuslandNylsvley-natuurreservaatSwangerskapGeldRooms-Katolieke KerkBeroerteGroot GatProvinsies van Suid-AfrikaBasisinkomsteDie GelofteMeningsverskil oor aardverwarmingOmtrek, oppervlakte en volumeBrandKokerboomTuisbladStamselEgipteBreingewasDigvormSeisoenLatynHomoniemKameelperdOutismeKasteel die Goeie HoopGalblaasLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBruin menseKoorsAardbewingPampoentjiesKindermishandelingDurbanRob HersovToekoms van die AardeNeurenberg-verhoreBeaufortskaal🡆 More