Schuks Tshabalala’s Survival Guide To South Africa

Schuks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa is 'n oorwegend Engelse rolprent wat deur die grapmaker Leon Schuster vervaardig is.

In die rolprent word buitelandse besoekers wat die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 bywoon touwys gemaak oor hoe om in Suid-Afrika te oorleef.

Schuks Tshabalala’s Survival Guide to South Africa
Regisseur Gray Hofmeyr
Produksieleier Lance Samuels
Draaiboek Leon Schuster
Gray Hofmeyr
Met Leon Schuster
Alfred Ntombela
Sean Higgs
Matthew Roberts /
Siobhan Hodgson
Emily Jess Child
Musiek deur Paul Norwood
Craig Hawkins
Redigeerder Johan Lategan
Johan Venter
Verspreider Indigenous Film Distribution
Uitgereik 28 Mei 2010
Land Suid-Afrika
Taal Oorwegend Engels
Voorafgegaan deur Mr. Bones 2
Amptelike webtuiste

Die rolprent het na sy sesde week van vertonings reeds R29,5 miljoen verdien en word as Schuster se suksesvolste film tot hede gesien. Die rolprent het reeds die totale inkomste van Mama Jack (R27,2 miljoen in 2005) en Oh Schuks!...I'm Gatvol! (R23,4 miljoen in 2004) verbygesteek.

Genre

Die rolprent is 'n komedie.

Rolspelers

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Schuks Tshabalala’s Survival Guide To South Africa GenreSchuks Tshabalala’s Survival Guide To South Africa RolspelersSchuks Tshabalala’s Survival Guide To South Africa VerwysingsSchuks Tshabalala’s Survival Guide To South Africa Eksterne skakelsSchuks Tshabalala’s Survival Guide To South AfricaEngelsFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010Leon SchusterSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHartaanvalFossielbrandstofNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyXenofobie in Suid-AfrikaVoorsetselDigvormDermpoliepHerpes simplexVergelykings (taalkunde)Lys van kinderspeletjiesVersamelnaamKewerSwart nasionalismeRosa ParksElandréPeperbus, FraserburgSeksismeSelfstandige naamwoordFiela se kindEkonomie van Suid-AfrikaOntwikkelende landKaren WesselsDuitsDemi Lee MooreKortverhaalMenslike skeletGlobaliseringBeroerteNatuurrampMaagsweerSwawelGreen PornoAfrikaanse naguilKlimaatveranderingUnited Democratic FrontOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWinterAanhalingstekensMonumentIntensiewe vormEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVrye FranseBelastingHulpwerkwoordXhosasKoorsblaarRassismeEiffeltoringMenslike penisgrootteKasteel die Goeie HoopCutt GlasJust NuisanceVerenigde State van AmerikaResensieWes-KaapAfrikaanse woordelys en spelreëlsSkilpadInternet van Dingeg8ftoLetterkundeHoërskool Sentraal, BloemfonteinMaanWynProstaatklierNoordwesPussy RiotKolonoskopieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersOorstromingKangogrotteVeeartsViëtnamoorlogProvinsies van Suid-AfrikaKunsBaarmoederWaterbesoedelingMielieJohn Brown (aktivis)🡆 More