Satyrium Princeps: Plantspesie

Satyrium princeps is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie.

Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Wildernis tot by Port Alfred voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 11 072 km² en het reeds 50% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling aan die kus, landbou en indringerplante. Onlangse ondersoeke het gewys dat daar nog sewe subpopulasies is waarvan die grootste 450 plante het. Die grootste subpopulasie is in die Goukamma-natuurreservaat. Die bedreiging van ontwikkeling is die grootste by Knysna, die Wildernis en Kaap St Francis.

Satyrium princeps
Satyrium Princeps: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Orchidaceae
Subfamilie: Orchidoideae
Genus: Satyrium
Spesie:
S. princeps
Binomiale naam
Satyrium princeps
Bolus, (1888)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde KoninkrykGeskiedenis van Suid-AfrikaTussenwerpselWoestynLetterkundeSpysverteringstelselHokkieSjimpanseeMoskouDigvormWiskundePriemgetalHindoeïsmeTrigeminale neuralgieLeierskapWatersuiweringBruto binnelandse produkOnderwysWhatsAppDuitse maselsJan van TonderAppelVleilandKlereJazzApartheidSlag van BloedrivierStaatstoelaePenisWalvisRenaissanceDonderstormDolfynTuisbladPaarl GimnasiumSias ReineckeVlag van Suid-AfrikaDeelteken en umlautSpringbokkeSwemVersoeningsdagDigtheidSkerpioenBeroerteDataverwerkingHemelvaartsdagAnilingusPretoriaBlack SashSonja HerholdtKlavierVoyeurismeAntieke EgipteAardverwarmingWikipediaWaterkringloopAfrikaanse TaalmonumentBosluisbytkoorsEngelsKappie (skryfteken)LetsiteleChemiese elementMonopolyHannes van WykLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVaste stofOntbossingVulkanismeElektroniese of digitale mediaVulvaDwelmmiddelPolitieke partyBipolêre gemoedsteuringNiemetaalWaterpokkiesKonflik (proses)Omtrek, oppervlakte en volumeDie Stem van Suid-Afrika🡆 More