Wildernis, Wes-Kaap: Vakansiedorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika

Wildernis (Engels Wilderness) is 'n gewilde vakansiedorp langs die N2 nasionale hoofweg en die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 15 km oos van George en 450 km oos van Kaapstad geleë.

Sy wit sandstrand met 'n totale lengte van agt kilometer en die warm waters van die Indiese Oseaan maak van Wildernis onder meer 'n bestemming vir watersportentoesiaste.

Wildernis
Wildernis is in Wes-Kaap
Wildernis
Wildernis
Wildernis, Wes-Kaap: Vakansiedorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika Wildernis se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°59′S 22°35′O / 33.983°S 22.583°O / -33.983; 22.583 22°35′O / 33.983°S 22.583°O / -33.983; 22.583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitGeorge
Stigting1877
Oppervlak
 • Totaal36,97 km2 (14,27 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal6 164
 • Digtheid167/km2 (430/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense38.5%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense47.2%
 • Swart mense12.0%
 • Ander1.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 68.5%
 • Engels 23.7%
 • Xhosa 4.9%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
6560
Wildernis, Wes-Kaap: Vakansiedorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Wildernisstrand
Wildernis, Wes-Kaap: Vakansiedorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Wildernis vanaf die Kaaimansrivierpas gesien
Wildernis, Wes-Kaap: Vakansiedorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika
Landskaptoneel in die Nasionale Wildernispark

Die N2 nasionale pad verdeel Wildernis in twee - terwyl 'n klein aantal huise en hotelle in 'n duinegebied naby die strand opgerig is, is die sakekern en die res van die dorp langs die grootpad en die strandmeer geleë. Die strandmeer se bergagtige landkant pronk met 'n ryk flora in sy bosgebiede, soos erikas, varings, melkhoutbome, orgideë en proteas. Die soetwater van bergriviere en die Indiese Oseaan se seewater skep daarnaas ook 'n geskikte habitat vir waterdiere, onder meer dolfyne.

Die Nasionale Wildernispark met 'n oppervlakte van 2 612 hektaar is oos van die dorp geleë en strek 28 kilometer langs die see. Hier is al 230 dierespesies geregistreer, waaronder 79 van Suid-Afrika se 95 watervoëlspesies.

Bibliografie

  • Leggatt, Hugo: Wilderness - gateway to the Garden Route. Wildernis: uitgegee deur die skrywer, 2020.

Sien ook

Verwysings

Tags:

EngelsGeorgeIndiese OseaanKaapstadKilometerLengteN2StrandSuid-AfrikaTuinroeteWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrganometaalchemieReënspinnekopBelgiese gewesteSlag van BloedrivierBrandmondsindroomPersentasieJan BloukaasAntoniemJacques LootsOpgestopte speelgoedEpilepsieKruisigingAfrikaanse Hoër SeunskoolMangelontstekingSteve HofmeyrPornhubTrigeminale neuralgieVerkoueTarentaleTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinAfkappingstekenEucalyptusDrie SusterskerkeSwitserlandSkildklierVolhoubaarheidNederlandIdioomHomoniemOrkaan GustavTegnologiePapegaaieJodeDundermEnsiklopedieAarde se atmosfeerOnderwys in Suid-AfrikaBruin huisslangKriekVratPornografiese akteurFiksieIntensiewe vormDesiré GardnerNoord-AmerikaE-posCyril RamaphosaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAspergersindroomKoue OorlogDieregeluideEreksieLys van bekende Suid-AfrikanersSerafín DengraRooiwaterNieu-SeelandVergelykings (taalkunde)Aleksei NawalniRuslandMediaWikiAnale kankerWortelPG du PlessisVlag van BangladesjDiepaartromboseVyfsterMiddelmisbruikPalmsondagTeologieDemi Lee MooreLys van ingelyfde NG gemeentesLys van Griekse mitologiese figure🡆 More