Sargas

Sargas (ook bekend as Theta Scorpii of θ Sco) is ’n dubbelster in die suidelike sterrebeeld Skerpioen (Scorpius).

Met sy skynbare magnitude van 1,87 is dit een van die helderste sterre in die naglug. Volgens parallaksmetings is dit sowat 300 ligjare van die Son af. Die twee komponente is θ Scorpii A en B.

Sargas
Sargas
Sargas se ligging (in die rooi sirkel).
Sargas se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Skerpioen
Bayer-naam Theta Scorpii
Spektraaltipe F0 II
Soort Dubbelster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 17h 37m 19.12985s
Deklinasie -42° 59′ 52.1808″
Skynmagnitude (m) 1,84 (1,862 + 6,22)
Absolute magnitude (M) -2,71
B-V-kleurindeks  +0,40
U-B-kleurindeks  +0,21
Besonderhede
Massa (M) 5,66 ± 0,65
Radius (R) 26
Ligsterkte (L) 1 834
Temperatuur (K) 7 268
Rotasiespoed (km/s) 125
Ander name
Girtab, 160 G. Scorpii, CD−42° 12312, FK5 654, HD 159532, HIP 86228, HR 6553, SAO 228201, CCDM J17373−4300
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Name

Die dubbelster se Bayer-naam is "Theta Scorpii". Sy tradisionele naam, "Sargas", is van Sumeriese herkoms, of is dalk die Persies vir "pylpunt". In 2016 het die Internasionale Astronomiese Unie se sternaamwerkgroep (WGSN) die naam "Sargas" vir θ Scorpii A goedgekeur omdat hulle name aan individuele sterre toegeken het eerder as aan sterstelsels.

Eienskappe

Die primêre ster, A, is ’n geëvolueerde helder reus met ’n sterreklassifikasie van F0 II. Sy massa is sowat 5,7 keer dié van die Son, maar dit het uitgesit tot ’n radius van 26 keer die Son s’n en ’n ligsterkte van 1 834 keer dié van die Son. Sy effektiewe temperatuur van 7 268 K gee dit die tipiese geelwit kleur van ’n F-tipe ster. Die ster roteer baie vinnig en het daarom ’n ovaal vorm, met die radius by sy ewenaar wat 19% groter is as by sy pole.

Die metgeselster, B, het ’n skynbare magnitude van 5,36 en is 6,470 boogsekondes van die hoofster af.

Kultuuraspek

Theta Scorpii kom voor op die vlag van Brasilië en simboliseer die staat Alagoas.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Sargas NameSargas EienskappeSargas KultuuraspekSargas VerwysingsSargas Eksterne skakelsSargasDubbelsterLigjareLys van helderste sterreParallaksSkerpioen (sterrebeeld)Skynbare magnitudeSonSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Maria MagdalenaOusmane SembèneLys van sterrewagkodesTallinnSpanjePolisieTrigeminale neuralgieVerenigde StateBybelEnsiemHondsdolheidPinksterDroomTrevor NasserBisantynse RykAmenemhat INagapieWes-AfrikaRomeKanadaNoorweëWaterpokkiesOlifantSaaltennisBloedplaatjieTotalitarismeWaldemar SchultzRobbeneiland2018 Australiese Grand PrixHondGeografiese koördinatestelselPalmagtigeKlein-KarooKnopiespinnekopOnderhandelinge om apartheid te beëindigMiddeleeuse kookkunsDuitse Demokratiese RepubliekGabriëlSteve BikoAbdomenOopbroninhoudN.P. van Wyk LouwEuropese UnieRuslandPornografiePesachTweede WêreldoorlogGetalErica BoyerGeelsugCleopatra VIIJohanna van der MerweHottentot (vis)Marie PentzOnse VaderLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse randChristiaan VI van DenemarkeJoodse kalenderMondHomoRooms-Katolieke KerkAntoniemKwaggaErnst van der WaltErektiele disfunksieIndianeMenstruasieGeskiedenis (vakgebied)SteenkoolBahamasMaanEkonomieLongontstekingMarkenIndië🡆 More