Effektiewe Temperatuur

Die effektiewe temperatuur van ’n liggaam soos ’n ster of planeet is die temperatuur van ’n swartstraler wat dieselfde algehele hoeveelheid elektromagnetiese straling sal uitstraal.

Effektiewe temperatuur word dikwels gebruik as ’n raming van ’n liggaam se oppervlaktemperatuur as die kurwe van die liggaam se uitstraalvermoë (as ’n funksie van golflengte) nie bekend is nie.

As die ster of planeet se netto uitstraalvermoë in die betrokke golflengteband minder as dié van ’n swartstraler is, sal die liggaam se werklike temperatuur hoër wees as die effektiewe temperatuur. Die netto uitstraalvermoë kan laag wees vanweë oppervlak- of atmosferiese eienskappe, insluitende ’n kweekhuiseffek.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Elektromagnetiese stralingGolflengtePlaneetSterSwartstralerTemperatuurUitstraalvermoë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstervarkIndustriële RevolusieLys van nedersettings in Suid-AfrikaLenteDansPaasfeesSlangKatoenPornografiese akteurRubik se kubusSoortnaamKameelperdLys van Kaapstad se voorstedeOnderhoudHindoeïsmeHernubare energieSuikersiekteKoringNeurenberg-verhoreUnited Democratic FrontSkuinsstreepJohannes HahnKolonoskopieOnderhandelinge om apartheid te beëindigMassaSkooluniformPornhubCarles PuigdemontDigvormTussenwerpselJazzVlag van Suid-AfrikaRob HersovTegnologieGautengKunsmisMobutu Sese SekoRudi ClaaseLPseudowetenskapEkologieNierAfrikanersHarry PotterNederlandSaartjie BaartmanBevolkingBrendan PeyperLys van Suid-Afrikaanse musikanteGroot Muur van ChinaErfenisdag (Suid-Afrika)OopbroninhoudKunsmatige intelligensieGroot GatMondAluminiumPesachDesimale breukeKolorektale kankerBestaansboerderySpelerposisies in rugbyCalviniaGeslagsgelykheidKlimaatsverandering in AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieDrakensbergeStellenboschSkerpioenSonnestelselBywoordNiersteenVerenigde KoninkrykLiefdeTropiese sikloonFabelKuberkraker🡆 More