Río Bermejo

Die Río Bermejo (Quechua: Pantimayu, panti rooierig en mayu rivier) is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika.

Die rivier, met 'n lengte van 1 046 km, is 'n westelike sytak van die Río Paraguay. Die Rio Bermejo vloei in 'n suidoostelike rigting parallel tot die Río Pilcomayo deur Noord-Argentinië.

Río Bermejo
Die Río Bermejo by Presidencia Roca in die Argentynse Gran Chaco.
Die Río Bermejo by Presidencia Roca in die Argentynse Gran Chaco.
Die Río Bermejo by Presidencia Roca in die Argentynse Gran Chaco.
Río Bermejo

Die stroomgebied van die Río Bermejo.

Oorsprong net noord van die Bolivies-Argentynse grens
Monding Río Paraguay naby Santa Fe, Argentinië
Stroomgebied Bolivië, Argentinië
Lengte 1 046 km (650 myl)
Oorspronghoogte 3 600 m (11 811 voet)
Mondinghoogte 58 m (190 voet)
Gemiddelde afloop 410 m³/s
Stroomgebiedopp. 123 162 km²
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika.
Río Bermejo
Die Río Bermejo soos gesien vanaf Puente Lavalle

Die Río Bermejo ontspring net noord van die Bolivies-Argentynse grens. Aansluitend vloei die rivier vir 'n kort tyd in 'n suidelike rigting en later in suidoostelike rigting en mond by Resistencia in die Río Paraná uit.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

QuechuaRivierRío ParaguayRío PilcomayoSuid-Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksposisieLongontstekingSpelerposisies in rugbyRugbywêreldbeker 1991AfrikaMediaWikiKasteel die Goeie HoopHartaanvalChanette PaulWet op NaturellengrondRooms-Katolieke KerkDesiré GardnerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike namePosseëlXhosaSuiderkruisBroodwortelAbstraksie (rekenaarwetenskap)Bruin mensePalantir TechnologiesStockholmVergelyking Direkte en Indirekte redeMcGill UniversiteitGoogle TranslateAppendiksKernreaksieEkologieMarga van Rooy14 NovemberMynie GrovéGlenys LynneBridgestoneBees2024 Japannese Grand PrixMaagsweerKoos du PlessisSkildklierGodGotenburgTydBukkakeSmall HandsParasetamolHadjNagmaalMaatskappyRuslandDoziHendrik HofmeyrZirk BerghKarla du PlessisA.J. ApplegatePlae van EgipteKlankverskynselsFredi NestMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKookkunsSelma ArcherdSonnestelselPalmsondagTobie CronjéBlaaskankerProstaatkankerKwikstertjieErektiele disfunksieGordelroosDissipel vir wie Jesus baie lief wasAnrich Herbst🡆 More