Rooioorlangstertjie

Die Rooioorlangstertjie (Malcorus pectoralis) is 'n endemiese algemene standvoël en plaaslike nomade in dorre bossieveld.

Die voël is rusteloos en hou in lae struike, sit vir 'n kort rukkie op die toppe van bosse voordat dit dan op die grond sit. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 15 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rufous-eared Warbler.

Rooioorlangstertjie
Rooioorlangstertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Malcorus

A. Smith, 1829
Spesie:
M. pectoralis
Binomiale naam
Malcorus pectoralis
A. Smith, 1829

Verspreiding en woongebied

Die spesie kom wyd verspreid voor in Suider-Afrika.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Rooioorlangstertjie Verspreiding en woongebiedRooioorlangstertjie Sien ookRooioorlangstertjie BronRooioorlangstertjie VerwysingsRooioorlangstertjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynHomofoonKubusGemeenskapKaapstadse waterkrisis 2015-2018NedersettingMieliestronkEugenetikaTrappe van vergelykingWaarheid-en-versoeningskommissieVerassingVerenigde State van AmerikaTafelsoutHaasVerstedelikingIdioomWhatsAppKorrupsieEnsiklopediePanamakanaalYsbeerMusieksimboleNatuurrampNederduitse Gereformeerde KerkTegnologieSwart nasionalismeWayde van NiekerkJohannesburgVrouOopbroninhoudWoordsoortTierboskatKanadaAardbewingGodsdiensRooibloedselDemokrasieVoornaamwoordJo BlackKunsmatige intelligensieKolorektale kankerSteve HofmeyrHidroponikaNissanElzabé ZietsmanBloedsomloopstelselAardverwarmingPornografiese akteurGeboorteOutismeSoweto-opstandSpringbokSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSout (chemiese stof)Geskiedenis (vakgebied)EierstokMenslike seksuele gedragRymHerfsJazzMierKameeldoringHemelvaartJan van RiebeeckGeslagsgelykheidSkarlakenkoorsTransatlantiese slawehandelInvloed van vigs op die ekonomieSeksuele stimulasieGrond🡆 More