Rooikopgans

Die Rooikopgans (Chloephaga rubidiceps) is 'n groot gans wat in die suide van Suid-Amerika voorkom, op die Falkland-eilande en in Argentinië.

Rooikopgans
Rooikopgans
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Chloephaga
Spesie:
C. rubidiceps
Binomiale naam
Chloephaga rubidiceps
Sclater,PL, 1861

Die mannetjies en wyfies het 'n identiese veredos en hierdie ganse word gekenmerk aan hul rooi koppe, met swart-en-wit gestreepte nekke, bo-rûe en onderlywe. Hulle word soms met die Magellan-ganswyfie verwar, wat 'n eenderse voorkoms het.

Hulle dieet bestaan hoofsaaklik uit gras, maar sal ook klein hoeveelhede van die lêkorrels van hoenders en eende vreet.

Rooikapganse broei tussen Oktober en Januarie. In hierdie tyd word die mannetjies raserig, aggressief en gebiedsgebonde. Die nes word op die grond gebou, tussen lang grasse en bosse waar dit goed weggesteek word. Die wyfie lê tussen vier en elf roomkleurige eiers wat na 30 dae uitbroei. Die kuikens is self na twee tot drie jaar broeigereed.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkwoordHolocaustKlimaatveranderingDialoog in fiksieGesonde dieetAustraliëResensieNamibiëMielieMaroela MediaSonnestelselKurt-Lee ArendseSlangTrigeminale neuralgieBelastingSeksuele penetrasieTafelsoutSonnetErfenisdag (Suid-Afrika)VryheidsmanifesWinnie Madikizela-MandelaAarverkalkingSout (chemiese stof)Kongo-krisisDroogteMark (ekonomie)FabelLys van Afrikaanse rolprenteJapie GreylingJeuksiekteJo BlackAB de VilliersKlavierVormDikdermBedryfstelsel (inligtingstegnologie)GalblaasOutismeHondWiskundeSanskritBronadresRobert SobukweCheslin KolbeWerkloosheidTweede WêreldoorlogSpelerposisies in rugbyVerkoueNierBloeddrukLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSkoolGlasDiepaartrombosePriemgetalRugbyAntoniemAfkortingC. Louis LeipoldtKatjieHector PietersonSwartbewussynsbewegingLyfstraf in skoleKameelperdAngina pectorisSowjetunieHeks van HexrivierLimpopo (rivier)Elon MuskGoogle TranslateKoolhidraatHeelgetalWhatsAppMierSwart menseIngrid JonkerBloedvergiftigingSeksueel oordraagbare infeksie🡆 More