Lapa Uitgewers: Suid-Afrikaanse uitgewer van boeke

LAPA Uitgewers is 'n Suid-Afrikaanse uitgewer van boeke in hoofsaaklik Afrikaans en soms Engels.

LAPA staan vir Lees Afrikaans, Praat Afrikaans.

Geskiedenis

LAPA is voor die Tweede Wêreldoorlog deur Johannes Petrus van der Walt onder die naam Springbok-Biblioteek begin. In 1958 sluit J.P. van der Walt se seun, Manie, as besturende direkteur aan.

In 1961 word die maatskappy hernoem na J.P. van der Walt en Seun (Edms.) Bpk.

In Oktober 1996 koop die ATKV die maatskappy en verander die naam na LAPA.

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansEngelsSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SendelingposisieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBurgerregteWeervoorspellingTydBevolkingMobutu Sese SekoHemelvaartNuwe TestamentSuid-AfrikaHeupMierCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDramaMaselsWaterpokkiesDesimale breukeOnderwysRudi ClaaseElandréGemeenskapsorganisasieTafelbergVraag en aanbodHolocaustPoësieBesoedelingMiddeloorontstekingLeestekenVoortrekkersJan van TonderDokterSteve BikoAkwariumHeidelberg, GautengBrendan PeyperSkarlakenkoorsKangaroeNag van die lang messeChemiese reaksieProteïenTelevisieAsemhalingMark (ekonomie)Chemiese elementBlack SashSteenkoolEmo AdamsNeerslagMenslike skeletKunsOmgewingsbeheerGawes van die Heilige GeesVingerseksNierSeekoeiAdolf HitlerHipoteseLewerKoerantRobbeneilandMaatskappyTatoeëermerkMaanSeksismeTaalMikro-ekonomieSamestellende afleidingVloeistofLSarel Jacob PretoriusSwartbewussynsbewegingNieuwoudtvillePornhubNasionalismeKoringRivierOlifantBysteek🡆 More