Robert Fulton

Robert Fulton (Pennsilvanië, 14 November 1765 - New York, 24 Februarie 1815) was 'n Amerikaanse skilder, ingenieur en uitvinder wat lank in Parys gewoon en gewerk het.

Robert Fulton
Robert Fulton
Gebore
Robert Fulton Jr.

14 November 1765
Sterf24 Februarie 1815 (op 49)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepIngenieur en uitvinder
Bekend virdie ontwikkeling van die eerste kommersieel suksesvolle stoomboot
Handtekening
Robert Fulton

Fulton is in Lancaster County in Pennsylvania in die Verenigde State van Amerika gebore. Hier het hy vir die maatskappy van Joseph Simon & William Henry gewerk, wat James Watt se stoomenjin verder ontwikkel het.

Hy ontwerp die eerste stoomboot, wat vir die eerste keer in 1803 op die Seine-rivier in Frankryk vaar. Fulton wou die ontwerp aan Napoleon Bonaparte verkoop, maar hy kon nie die waarde daarvan insien nie.

    "Jy wil 'n skip teen die wind en strome in laat vaar deur 'n vreugdevuur onder sy dek aan te steek? Ek het nie tyd vir sulke nonsens nie." - Napoleon, oor Robert Fultons se stoomskip

Met sy teruggekeer na Amerika bou Fulton nog 'n stoomboot, waarmee hy in 1807 op die Hudsonrivier vaar.

Eksterne skakels

Tags:

14 November1765181524 FebruarieNew YorkParysPennsilvanië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekteaterMasturbasieBeaufortskaalLys van Afrikaanse televisiereekseSelfmoordStadAfkortingVrouAngina pectorisGroot vyfVoëlVierde Industriële RevolusiePseudowetenskapKrokodilStikstofVeeartsHartversakingTuisbladEkonomieBrugGewone breukeKoue OorlogTierAtoomHutsmerkBesoedelingHoofpynWhatsAppKindermishandelingJagluiperdOnderwys in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGroenKlankverskynselsKersfeesMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaEreksieAfrikaanse naguilBreinkaartOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaKnieWynKontinentHokkieAfrikanernasionalismeRob HersovHoutProteaHemelvaartMuskietItaliëWaterDoelwitBlack SashRooms-Katolieke KerkMoedersdagMuishondBreingewasGroepsgebiedewetGeskiedenis van AfrikaansJodeKwosiëntMonoloogN.P. van Wyk LouwAbstraksie (rekenaarwetenskap)WortelkanaalReddingskakeBelastingSteve HofmeyrHipoteseAanhalingstekensAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNederduitsch Hervormde KerkKaapse MaleiersWinnie Madikizela-MandelaKomma🡆 More