Hudsonrivier

Die Hudsonrivier (Engels: Hudson River, ) is 'n 507 km-lange rivier wat van noord na suid vloei, hoofsaaklik deur die ooste van die staat New York in die Verenigde State.

Die rivier het sy oorsprong by Hendersonmeer in Newcomb, New York, in die Adirondack Park, dit vloei suidwaarts verby die hoofstad Albany, en uiteindelik vorm dit die grens tussen New York Stad en die Amerikaanse deelstaat New Jersey by sy monding, voor dit uitmond in die Opper-New Yorkbaai. Die amptelike hidrologiese bron van die Hudsonrivier is "Tear of the Clouds"-meer in die Adirondack-gebergte. Die laer helfte van die rivier is 'n getymonding op die Hudson Fjord, wat tydens die mees onlangse tydperk van Noord-Amerikaanse vergletsering gevorm het, volgens skatting ongeveer 26 000 tot 13 300 jaar gelede. Getyvloei beïnvloed die Hudson se vloei van so ver noord as Troy, New York.

Hudsonrivier
Bear Mountain-brug oor die Hudsonrivier
Bear Mountain-brug oor die Hudsonrivier
Bear Mountain-brug oor die Hudsonrivier
Hudsonrivier

Die stroomgebied van die Hudsonrivier.

Oorsprong Tear of the Clouds-meer, Adirondack-gebergte, New York (Verenigde State)
Monding Opper-New Yorkbaai, New York
Atlantiese Oseaan
Stroomgebied New York en New Jersey, Verenigde State
Lengte 507 km (315 myl)
Oorspronghoogte 553 m (1 814 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 620 m³/s (21 900 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 36 260 km² (14 000 myl²)
Die waterweë van New York Stad: (1) Hudsonrivier, (2) Eastrivier, (3) Long Island Sound, (4) Newarkbaai, (5) Opper-New Yorkbaai, (6) Laer-New Yorkbaai, (7) Jamaicabaai, (8) Atlantiese Oseaan.
Die waterweë van New York Stad: (1) Hudsonrivier, (2) Eastrivier, (3) Long Island Sound, (4) Newarkbaai, (5) Opper-New Yorkbaai, (6) Laer-New Yorkbaai, (7) Jamaicabaai, (8) Atlantiese Oseaan.
Hudsonrivier
Brooklyn Museum - "Boats on the Hudson" geskilder deur Francis Augustus Silva

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Adirondack-gebergteAlbany, New YorkEngelsNew JerseyNew York (deelstaat)New York StadRivierVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KarakteriseringSeekatZack du PlessisMasturbasieErfenisOnse VaderWeerfrontAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeksueel oordraagbare infeksieRuslandSpringbokSwaweldioksiedHannes van WykDemokrasiePoësieGedigPankreasSimboolHector PietersonHartseerStikstofGemeenskapsorganisasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Nasionale VrouedagSoortnaamLodewyk XVI van FrankrykRassismeSoogdierNoag se arkKrygkorWetenskaplike klassifikasieTafelbergVoorsetselAnglo-BoereoorlogVerlede tydNatuurSeekoeiPad na jou hartTierGenadedoodWhatsAppHulpwerkwoordNazi-DuitslandWikipediaPresident van Suid-AfrikaIntensiewe vormFiksieInsekBesoedelingWetenskapHidroëlektrisiteitFiela se kind (rolprent)GautengPornografiese subgenresGalblaasMobutu Sese SekoEienaam7de LaanRonelda KamferKinderregteIndustriële RevolusieGroot vyfEkologieStokely CarmichaelInfeksieLandbouVigsNederlandKrieketTermiese geleidingsvermoëWoordHorlosieMonument🡆 More