Qedusizidam

Die Qedusizidam is 'n grondvultipe dam geleë in die Kliprivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, naby die dorp Ladysmith.

Dit is in 1997 gebou en dien hoofsaaklik as waterstoor en vloedreguleerder. Die gevaarpotensiaal van die dam is hoog (3).

Qedusizidam
Amptelike naam Qedusizidam
Ligging KwaZulu-Natal
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 28°32′31″S 29°44′41″O / 28.54194°S 29.74472°O / -28.54194; 29.74472 29°44′41″O / 28.54194°S 29.74472°O / -28.54194; 29.74472
Dam in Kliprivier
Doel Wateropgaar en vloedbeheer
Openingsdatum 1998
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 24,3 m
Lengte van wal 1 437 m
Bakmaat 194 000 000 m3
Reservoir Qedusizidamreservoir
Opvanggebied 1 585 km2
Damoppervlak 2 513 ha

Sien ook

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DamKliprivier, KwaZulu-NatalKwaZulu-NatalLadysmithSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GqeberhaViëtnamoorlogProvinsies van Suid-AfrikaWeervoorspellingSeksismeAfrikaanse WikipediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PersoonlikheidMuishondBrandmondsindroomTierSuid-Afrikaanse GrensoorlogWaterkringloopMagsverheffingVergelykings (taalkunde)Drinkwatervoorsiening23 AprilSoogdierHartversakingEksponentLübeckVennootskapKrapRassisme in AfrikaBosbokTafelsoutPeriodieke tabelVoedingArendNoordwesJakobNiersteenOmtrek, oppervlakte en volumeLys van Afrika-landeArmoedeverligtingDubbelpuntKwaZulu-NatalHolocaustBatePlaattektoniekMartin Luther King jr.OorstromingDelft, KaapstadSkaakVoorvoegselVreesNatriumsulfietMark (ekonomie)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSeksuele penetrasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagEiffeltoringWet op Bantoe-onderwysBeurtkragDonderstormTamatieNatuurlike hulpbronTienerBruto binnelandse produkSoweto-opstandSwartrenosterSkaapFinale OplossingLandbouGriepRugbyNierWikiquotePampoentjiesVaalrivierEugenetikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigAngolese BurgeroorlogBrandbergReënspinnekop🡆 More