Pypbom

'n Pypbom is 'n tipe bom wat van 'n stuk pyp wat met plofstof gevul is gemaak word.

In meeste lande is dit 'n ernstige oortreding om pypbomme te maak, of selfs te besit, ongeag die beplande doel daarvan.

Pypbom
'n Nagemaakte pypbom wat vir die opleiding van Amerikaanse militêre personeel gebruik word.
Pypbom
Verskillende pypbomme

Pypbomme word gewoonlik in 'n yster- of metaalpyp gebou. Dit word met 'n plofstof soos buskruit gevul en dig aan beide kante verseël. Om die plofstof te ontvlam, word 'n klein opening in die pyp of een van die hoeke vir 'n lont of 'n elektriese draad aangebring.

Dit is relatief eenvoudig, maar uiters riskant om pypbomme te maak. Die proses om die pyp te verseël kan die plofstof laat ontvlam. Dit risiko is groter as die punt van die pyp met geweld afgesluit word (geslaan of gebuig). Dit gebeur gereeld dat mense wat pypbomme maak hulself in die proses opblaas.

Sodra 'n pypbom ontplof sal die metaal stukkies skrapnel vorm wat deur die lug vlieg. As hierdie skrapnel 'n persoon tref, sal dit hom/haar dood of ernstig beseer. Die knal van 'n pypbom is ook so hard dat dit mense se gehoor kan beskadig.

Voorvalle

Enkele voorvalle ter illustrasie:

  • Op 27 Julie 1996 het 'n pypbom tydens die Olimpiese Spele in Atlanta ontplof. Twee mense is in die voorval dood en 111 beseer.
  • op 25 Augustus 1998 ontplof 'n pypbom in die restaurant Planet Hollywood in die Kaapstadse Victoria & Alfred Waterfront. Twee mense sterf en 26 is beseer.

Tags:

Plofstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnilingusOrgasmeGravis-aksenttekenHomoseksualiteitVleesbaaiLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaBloedsomloopstelselSeksualiteit in antieke RomeOogproblemeMosambiekse spoegkobraWes-KaapGeografie van Suid-AfrikaRenosterLasse LindtnerProvinsies van Suid-AfrikaEekhoringLesbiërNamakwalandLeierRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022Lys van bekende Suid-AfrikanersSelfstandige naamwoordByProstaatmasseringHondeklipbaaiWaarheid-en-versoeningskommissieVerenigde KoninkrykJohan BadenhorstEngelsSwangerskapTini VorsterNarsistiese persoonlikheidsteuringBSokkerElandréJuanita du PlessisThys die BosveldklongKoue OorlogNadia ValvekensJapanVaginaOu Apostoliese KerkAborsieTolla van der MerweRugbyLys van vertalings in AfrikaansAntieke Nabye OosteWerkloosheidIP-adresSiya KolisiSoedanSeekatUIntensiewe vormTrekklavierSwawelKanadaPuberteitKatNjalaDermpoliepMalaria2023 Azerbeidjanse Grand PrixPerdRobbeneilandKunsOraniaAprilSeekoeiBek-en-klouseerTuisbladApokriewe boekeWet op NaturellengrondWapen van Suid-Afrika🡆 More