Barbertonse Bergsuikerbos: Proteas spesie

Die Barbertonse bergsuikerbos (Protea comptonii) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is inheems in Mpumalanga, Eswatini en die Drakensberg-eskarp in KwaZulu-Natal. Die boom word 4-8 m hoog, die kruin is gerond en oop. Die stam word tot 500 mm in deursnee. Die boom se bas is grys, kurkagtig en word tot 200 mm dik.

Barbertonse bergsuikerbos
Barbertonse Bergsuikerbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Barbertonse Bergsuikerbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. comptonii
Binomiale naam
Protea comptonii
Beard, 1958

In Engels staan dit as die Saddleback sugarbush bekend. Die boom se FSA-nommer is 88.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Barbertonse Bergsuikerbos Sien ookBarbertonse Bergsuikerbos VerwysingsBarbertonse Bergsuikerbos BronneBarbertonse Bergsuikerbos Eksterne skakelBarbertonse Bergsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeestesteuringAsiëDistrik SesSokkerKnysnaHomoniemLys van Suid-Afrikaanse musikanteWeervoorspellingMangelVoornaamwoordWaarheid-en-versoeningskommissieGeldNazi-DuitslandGrondSeksRassismeDarwinismeDuitse maselsAngssteuringKindersiektesJohn Brown (aktivis)EjakulasieEkologieBloemfonteinRassisme in AfrikaErfenisNarkoseOlimpiese Somerspele 2024Seksuele stimulasieKolorektale kankerEkonomie van Suid-AfrikaTuisbladArmoedeverligtingLiewe HeksieToekoms van die AardeInflasiePretoriaOsoonlaagEnkelvoudige sinBynierBeroerteWiskundige terminologieHartaanvalWerkloosheidJohn Samuel SchlesingerBateAppelRegverdige handelNiersteenSuiwelprodukMisdaadMiddelmisbruikGenitale vratBloedvergiftigingIrma SternSias ReineckeEerste WêreldoorlogTaalAardbewingNasionalismeSekondêre sektor van die ekonomieNatuurlike hulpbronShakaVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameKewerInsekLeierShanzhaiLys van bekende Suid-AfrikanersPirow BekkerSeksueel oordraagbare infeksieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKoppeltekenByvoeglike naamwoordPornografiese akteurSamestellende afleiding🡆 More