Pous Marinus Ii

Marinus II was die 128ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Die pous se naam is in die Middeleeue soms as Martinus III gegee as gevolg van 'n verwarring tussen Marinus en Martinus.

Pous Marinus II
Pous Marinus Ii
Pontifikaat begin 30 Oktober 942
Pontifikaat eindig Vroeg Mei 946
Voorganger Stefanus VIII (IX)
Opvolger Agapetus II
Gebore
Rome, Italië
Sterf Vroeg Mei 946
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Marinus

Biografie

Pous Marinus II is gebore in Rome, Italië. Voor sy verkiesing was Marinus kardinaal-priester van Sint Ciriacus. Op 30 Oktober 942 volg hy Pous Stefanus VIII (IX) op en regeer tot sy dood vroeg in Mei 946. Hy word opgevolg deur Pous Agapetus II. Die naam ‘Marinus’ beteken 'seeman'.

Pontifikaat

Pous Marinus II is verkies deur die invloed van Alberic II van Spoleto, prins van Rome. Hy steun die hervorming van die kloosterwese. Marinus het hom beywer vir die herbou van kerke en die versorging van die armes.

In 942 besoek Ulrich, biskop van Ausburg die pous en in 943 Hadamar, ab van Fulda. In 945 verplaas hy die Boudewyn van Cluny van Monte Cassino na Sint Paulus buite die Mure.

Toe Sicus, biskop van Capua, 'n kerk van die Benediktynse monnike gevat het en dit aan een van sy diakens gegee het, het Marinus die kerk aan die monnike teruggegee.

Bibliografie

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings

Eksterne skakels

Pous Marinus Ii 
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Stefanus VIII
Pous (Pontifex Maximus)
942946
Opgevolg deur
Agapetus II

Tags:

Pous Marinus Ii BiografiePous Marinus Ii PontifikaatPous Marinus Ii BibliografiePous Marinus Ii VerwysingsPous Marinus Ii Eksterne skakelsPous Marinus Ii NotaPous Marinus Ii OpvolgingPous Marinus IiMiddeleeuePousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klein-KarooRugbywêreldbeker 2003HeelgetalPolisieURIAarde se atmosfeerAbsesKliniese depressieBestuiwingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBoomIslamGriepEkonomieStapelvoedselNardusSonnestelselVarkgriepSlag van Cuito CuanavaleBTWGesinsdagKalenderNarkoseTropiese sikloonAfrikaanse woordelys en spelreëlsRekenaarwetenskapSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024KookkunsWaterbesoedelingSeksuele opwekkingBloublasieCleopatra VIIMetabolismeSanskritDiepfopYouTubeOekraïneFord FiestaInsekElsabé DaneelWassily KandinskyLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeHongkongMiddeleeuse kookkunsApostelAkuutRooikatVierkantswortelBruin huisslangOorkruipersSonsteekJohnny SinsSeekoeiMaagAlliterasieKonsentrasiekampSelfieDeborah AdairPaaseierNasionalismeRumatoïede artritisVyfsterKommunismeBruin menseBreingewasHartEersterivier (rivier)Bonnie TylerGeboorteJohan StemmetRooibloedselGewone luislangHottentot (vis)🡆 More