Pous Johannes Xvii

Johannes XVII was die 140ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Johannes XVII
Pous Johannes Xvii
Geboortenaam Giovanni Sicco
Pontifikaat begin 16 Mei 1003
Pontifikaat eindig 6 November 1003
Voorganger Silvester II
Opvolger Johannes XVIII
Gebore
Rome, Italië
Sterf 6 November 1003
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Johannes

Biografie

Pous Johannes XVII is gebore as Giovanni Sicco in Rome, Italië. Op 16 Mei 1003 volg hy Pous Silvester II op en regeer tot sy dood op 6 November 1003. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XVIII. Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.

Pontifikaat

Pous Johannes XVII is verkies deur die invloed van Johannes III Crescentius. Voor sy verkiesing was hy getroud en het drie seuns gehad wat biskoppe geword het. Die pous het die sendingwerk onder die Slawiese volke ondersteun. Die vorige pous met die naam Johannes was Pous Johannes XV. Pous Johannes XVI was 'n teenpous, maar die nommer XVI is nie weer gebruik nie omdat Teenpous Johannes XVI aangestel is deur Johannes II Crescentius die vader van Johannes III Crescentius.

Bibliografie

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings

Eksterne skakels

Pous Johannes Xvii 
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Silvester II
Pous (Pontifex Maximus)
1003 – 1003
Opgevolg deur
Johannes XVIII

Tags:

Pous Johannes Xvii BiografiePous Johannes Xvii PontifikaatPous Johannes Xvii BibliografiePous Johannes Xvii VerwysingsPous Johannes Xvii Eksterne skakelsPous Johannes Xvii NotaPous Johannes Xvii OpvolgingPous Johannes XviiPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynBybelMacintoshGeldAristotelesSportMaselsGeskiedenis van AfrikaansSeksueel oordraagbare infeksieWaterbesoedelingOekraïneIdioomSwangerskapHadedaPastoorBinnelandersMiltSokkerSias ReineckeKeelseerMaagGeboorteMutasieLongontstekingWikiTreinKlitorisMiddeloorontstekingVloeistofSenuweestelselZuid-Afrikaansche RepubliekDie GelofteKaapstadse waterkrisis 2015-2018HomoniemAarverkalkingArabiesApokriewe boekeSelfstandige naamwoordBlourokkeLys van Afrika-landeMobutu Sese SekoLeeuVitamien DKorrupsieVraag en aanbodAppel (sanger)WerkloosheidNatuurlike hulpbronJakarandaVolumePlae van EgipteGeslagsorgaanAnilingusSwawelNaaldekokerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBeurtkragVleilandKoekie (rekenaarwetenskap)SirkusOranjerivierKhoisanPaarl GimnasiumPoësieOppervlakteBipolêre gemoedsteuringWebblaaierVigsBoelieryChemiese reaksieJudaïsmeTuberkuloseChris BlignautVerkoue🡆 More