Platbrood

Platbrood is die benaming vir 'n wye verskeidenheid ongesuurde brode.

Die basiese bestanddeel van die deeg is gemaalde graan en water. Indien nodig, kan sout of ander speserye bygevoeg word. Omdat geen suurdeeg en gis gebruik word nie het platbrood 'n beperkte dikte van enkele millimeter tot 'n paar sentimeter.

Platbrood
'n Papadum word gerooster
Platbrood
Afghaanse brood
Platbrood
Bakoond in Egipte

Geskiedenis

Platbrood was reeds bekend in Sumer en in antieke Egipte. Dit is vermoedelik die oudste metode om brood te bak omdat mens met weinig bestanddele op eenvoudige wyse platbrood kan maak op byvoorbeeld 'n steenoond. In 2018 is verkoolde broodkrummels by 'n ligging genaamd Shubayqa 1 in Jordanië gevind, wat dateer uit 12.400 v.C., ongeveer 4000 jaar voordat landbou in die gebied ontstaan het. Analise toon aan dat die krummels waarskynlik afkomstig is van platbrood wat gebak is van wilde gars, hawer en die stingels van die knolgewas Bolboschoenus glaucus.

Lys van soorte platbrood

Europa

Afrika

Asië

Amerikas

  • Meksikaanse tortilla

Verwysings

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Platbrood GeskiedenisPlatbrood Lys van soorte platbroodPlatbrood VerwysingsPlatbrood NotasPlatbrood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MieliedriehoekRivierNedersettingVoorvoegselKaliumAfrikaansHipertensieJuan Antonio VillacañasLeonardo da VinciMadison IvyAnneli van RooyenBloedvergiftigingStollingsgesteenteGevlekte muisvoëlSebraAfkappingstekenPlaasjapieBosvarkProteaNasionale lied van Suid-AfrikaSkisofrenieLieweheersbesieVrymesselaryDiarreeThys die BosveldklongDoziEskomHartversakingHeupMaagChirurgieNaeltjieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaFiets26 AprilMagda van BiljonKoppeltekenGewone luislangLetterkundeBokmakierieAvbobApartheidKonsentrasiekampHorlosieVier temperamenteGeslagsorgaanNatuurrampGroot Muur van ChinaCovid-19-pandemieDundermHanoverPersentasieApple Inc.PersKuberkrakerAkuutMenseregtedagHartaanvalZuid-Afrikaansche RepubliekDesmond TutuJoodse kalenderChemiese reaksieNasionale VrouedagApple II-reeksBreingewasIslamHeuningMiddeloorontstekingEkonomie van Suid-AfrikaRookgewoonteDroogteVerenigde State van AmerikaOopbroninhoudKoos du Plessis🡆 More