Petrus Liebenberg: Generaal aan Boerekant in die Tweede Vryheidsoorlog

Petrus Johannes Liebenberg (29 September 1857 – 5 Maart 1950) was 'n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Hy is naby Hoopstad gebore. Sy ouers was Christiaan J Liebenberg en Catharina Petronella van der Westhuizen. Gedurende 1874 het hy op die plaas Witpoort in die distrik van Klerksdorp gewoon. Hy het deelgeneem aan verskeie veldtogte teen swart gemeenskappe en het ook aan die Eerste Vryheidsoorlog deelgeneem.

Petrus Johannes Liebenberg
Geboortedatum 29 September 1857
Geboorteplek Naby Hoopstad
Sterfdatum 5 Maart 1950 (93 jaar oud)
Lojaliteit Vlag van Oranje-Vrystaat Oranje-Vrystaat
Rang Boeregeneraal
Veldslae/oorloë Eerste Vryheidsoorlog
Tweede Vryheidsoorlog
Slag van Kraaipan
Slag van Modderrivier
Slag van Magersfontein
Beleg van Mafikeng
Slag van Donkerhoek

Tweede Vryheidsoorlog

Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog het Liebenberg op die Wesfront diens gedoen en het deelgeneem aan die Slag van Kraaipan. Hy het ook deelgeneem aan die Slag van Modderrivier en die Slag van Magersfontein. Hy was ook by die Beleg van Mafikeng betrokke. Tot op daardie stadium was sy rang die van 'n kommandant. Gedurende Januarie 1900 is hy bevorder tot generaal. Hierna het hy die Kaap binnegeval. Na die Britse besetting van Bloemfontein keer hy terug na Griekwaland-Wes met sy hoofkwartier te Rooidam. Hy het ook deelgeneem aan die Slag van Donkerhoek.

Bron

Verwysings

Tags:

1857195029 September5 MaartEerste VryheidsoorlogHoopstadKlerksdorpTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse taalleerImpakte van toerismeWieg van die MensdomAfrikaanse TaalmonumentBorskankerSuider-AfrikaLien se lankstaanskoeneVulkaanNederlandsSoweto-opstandRuan PienaarKaapstadVoyeurismeSwart nasionalismeBetonWes-KaapStedelike gebiedLetsiteleAnale kankerOntdekking van goud in Suid-AfrikaMahatma GandhiWaterkringloopLys van Kaapstad se voorstedeDigtheidSlag van Cuito CuanavaleLangste woordMisdaadSuikersiekteEugenetikaNatuurbewaringInflasiePerdDelft, KaapstadVrugbaarheidSaartjie BaartmanProvinsies van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAssonansieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KleurSuid-AfrikaArmoedeverligtingNG gemeente TheunissenLewerJudaïsmeKonsentrasiekampBeesvleisHaaiePankreasStadBeeldspraakSwitserlandCristiano RonaldoYouTubeJan van TonderHondKatoenDramaStaalDataverwerkingSeksuele penetrasieMiltDokterSnaarinstrumentAntjie KrogVerenigde KoninkrykEkonomiese sektorEuropaHoofpyn24 AprilRekeningkundeWetenskaplike klassifikasieNatriumKameelperdWêreld- Ekonomiese ForumSkarlakenkoors🡆 More