Pedro Calderón De La Barca

Pedro Calderón de la Barca (17 Januarie 1600, Madrid - 25 Mei 1681) was 'n Spaanse skrywer, ridder van die Orde van Santiago en hoofsaaklik bekend as een van die mees vooraanstaande barokskrywers van die Goue Eeu, veral vir sy teaterstukke.

Pedro Calderón De La Barca
Pedro Calderón de la Barca

Werke

Toneelstukke

  • Amor, honor y poder (Liefde, Eer en Mag) (1623)
  • El sitio de Breda (Die beleg van Breda) (1625)
  • La dama duende (1629)
  • Casa con dos puertas (Die Huis Met Twee Deure) (1629)
  • La vida es sueño (Die lewe is 'n droom) (1629–1635)
  • El mayor encanto, amor (1635)
  • Los tres mayores prodigios (1636)
  • La devoción de la Cruz (1637)
  • El mágico prodigioso (1637)
  • A secreto agravio, secreta venganza (1637)
  • El médico de su honra (1637)
  • El pintor de su deshonra (1640s)
  • El alcalde de Zalamea (1651)
  • La hija del aire (1653)
  • Eco y Narciso (Eco en Narcissus) (1661)
  • La estatua de Prometeo
  • El prodigio de Alemania (Die wonderkind van Duitsland) (in samewerking met Antonio Coello)

Operas

  • Celos aun del aire matan, 1660

Autos Sacramentales (Sakramentele toneelstukke)

  • La cena del rey Baltazar (The Banquet of King Balthazar)
  • El gran teatro del mundo (The Great Theater of the World)
  • El gran mercado del mundo (The World is a Fair)

Komedies

Die komiese werke van Calderón is vir 'n geruime tyd onderskat, maar sedertdien herevalueer. Vandag word dit beskou as meesterlike gekomponeerde werke in die genre van comedias de enredo. Die werke sluit in La Dama duende, Casa con dos puertas, mala es de guardar en El galán fantasma.

Tags:

Pedro Calderón De La Barca WerkePedro Calderón De La Barca1600168117 Januarie25 MeiMadridSkrywerSpanjaarde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RuslandTydAkkedisVulkanismeVlinderSlangAluminiumInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKoeffisiënt en magswortelYslandWitbloedselPornhubSpringbokkeN.P. van Wyk LouwApostoliese GeloofsendingDesmond TutuVars waterNasionale lied van Suid-AfrikaTienie HollowayIntensiewe vormInsekOnderhandelinge om apartheid te beëindigRymEllipstekenNiersteenSwitserlandApartheidDriedimensioneelGewone breukeSuid-EuropaNic de JagerSuid-Afrikaanse randHoedSout (chemiese stof)OnderwysAngolese BurgeroorlogJesus van NasaretBloemfonteinSwangerskapMaroela MediaOntbossingWoestynSteve HofmeyrRooibloedselBlaarAdolf HitlerWhatsAppAfvalbestuurMetafoorGenitale vratOrale seksVolhoubare ontwikkelingVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameSteve BikoAprilIdioomTafelbergVoorsetselMaatskaplike verantwoordelikheidWaterbesparing in Suid-AfrikaDuitse maselsTuisbladLimfvatstelselOlimpiese SomerspeleAngolaSeksismeWetenskapHoofstadKletsrymWoordsoortHakerGeskiedenis van AfrikaansKriekAardverwarmingKrimpvarkieJan van RiebeeckInligtingGoogle Translate🡆 More