Parysgroen: Chemiese verbinding

Parysgroen ((de) Schweinfurter Grün) is 'n pigment, maar ook 'n dodelike gifstof.

#50C878

Dit is koper (II) arsenietasetaat, 'n dubbele sout wat koper, arseen, en die anioon van asynsuur verbind. Die chemiese formule is Cu(CH3COO)2 · 3 Cu(AsO2)2.

Parysgroen is sedert die 19de eeu as 'n kleurstof in skilderwerk gebruik. Dit word aangeprys vir sy kleurintensiteit en ligspoed, maar sy giftigheid is reeds lank bekend. Sy toksiese eienskappe en gebruike dateer terug na die Tweede Wêreldoorlog, toe dit as 'n plaagdoder vir rotte in Parys en malariamuskiete in Italië en omstreke gebruik is.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word parysgroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #50C878
RGB-kleurmodel (80, 200, 120)
CMYK (60, 0, 40, 22)
HSV (140°, 60%, 78%)

Sien ook

Verwysings


Tags:

Ioon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomofoonMaagGesonde dieetBruin huisslangVlinderSkaapInternetJohannes MeintjesRosa ParksMeningsverskil oor aardverwarmingDokterMenslike seksuele gedragTydRina HugoNazi-DuitslandToringWet op Bantoe-onderwysRekeningkundeKarakteriseringEnsiklopedieNagmaalToekoms van die AardeDigitale en analogiese tydHipoteseVlieënde HollanderCurly HowardSwemMagnetismeWikipediaDieregeluideTuberkuloseByvoeglike naamwoord19de eeuGeslagsgelykheidBlaarChemiese elementEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDiskriminasieVratSteve BikoNag van die lang messeVlag van Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieIndustriële RevolusieBloukraanvoëlJosef StalinSmaakLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSkildklierDuitslandWiskundeGasVaginaOnse VaderMusiekIngenieursweseVolksrepubliek ChinaVersamelnaamGewone breukeRob HersovSteve HofmeyrNaaldekokerKoue OorlogRymVoorvoegselNatriumLettergreepHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNasionale VrouedagGesondheidNic de JagerLyfstraf in skoleOligopolieEreksieVaste stof🡆 More