Vis Panga

Die Panga (Pterogymnus laniarius) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en voorkom vanaf Namibië tot by Beira.

Dit staan ook in Engels bekend as die Panga.

Panga
Vis Panga
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pterogymnus

Smith, 1938
Spesie:
P. laniarius
Binomiale naam
Pterogymnus laniarius
(Valenciennes, 1830)

Voorkoms

Vis Panga 
Te koop by 'n vismark in Pretoria

Die vis se kop en lyf is pienkerig silwer met dowwe geel horisontale stepe op die kante. Al die vinne is dof pienkerig. Die vis word 45 cm lank en 1,5 kg swaar.

Habitat

Die vis kom op rotsriwwe voor in water van 20 – 230 m diep. Hulle skiet regdeur die jaar kuit.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Vis Panga VoorkomsVis Panga HabitatVis Panga Sien ookVis Panga BronVis Panga Eksterne skakelVis Panga

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)PseudowetenskapTamatieWinnie Madikizela-MandelaSkaakPriemgetalReg tot ‘n gesonde omgewingKarakteriseringRussiese inval in Oekraïne sedert 2022FotoSlangNatriumsulfietLenteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)EnsiklopedieVoorsetselSteve BikoCorioliskragSkoenlapperBerghaanPaasfeesNiemetaalDikdermHeks van HexrivierJan van TonderDuitse maselsKappie (skryfteken)ChromatografieHannes van WykLys van Joodse feeste en herdenkingsAborsieOlimpiese SomerspeleC. Louis LeipoldtHeupvervangingSeilvaartVergelykings (taalkunde)VrystaatJeuksiektePablo PicassoWatersuiweringWiskundige terminologieGalblaasTydPlastiekJagluiperdAdolf HitlerLys van Afrikaanse skrywersGoogle TranslateDemokrasieDirekte en Indirekte redeJaarNatuurlike hulpbronJo BlackMagnesiumTienerMotSpysverteringstelselEngelsJudaïsmeAlliterasieIoonLys van Afrikaanse rolprenteEk is 'n Afrikaan (toespraak)EksponentKrieketRacheltjie de BeerLeonardo da VinciAfrikaGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogLys van hoofstedeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPinksterKindersiektesStadGrondbesoedelingPlae van EgipteStaatstoelae🡆 More