Palatalisasie

Palatalisasie is die verandering van 'n nie-palatale klank in 'n palatale klank.

Meestal gebeur dit onder invloed van 'n ander aangrensende palataal. Palatalisasie is sowel in die taalgeskiedenis asook in die sinkrone fonetiek normaal.

Die velare k/ g verander mees in die palato-alveolare voor die klinkers i en e. Dit gebeur in die geskiedenis van bykans alle Romaanse tale uit Latyn en in vele Slawiese tale.

Tags:

FonetiekKlankPalataalTaalgeskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeeluisMarie PentzInternational Standard Name IdentifierMaagsweerGriekelandJoe BidenChester A. ArthurChirurgieFriedrich Schleiermacher1892Liewe HeksieKwaggaPous Stefanus IIIBoerjatiëMuisvoëlTsjeggo-SlowakyeKunsmusiekTuberkuloseFukuoka8 AprilRigtersRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MaanLi KeqiangSmall HandsKunsLibiëKameeldoringBratislavaMosselbaaiAmerikaanse dollarPous Alexander VIILandbouBostonUniversiteit van die WitwatersrandTaalThabo MbekiSally EsterhuizenBorsjtWaarheid-en-versoeningskommissieTrevor NasserTropiese huisgeitjieHottentot (vis)Genitale vratFrankrykRumatoïede artritisRugbywêreldbeker 1991SkaapRJ-telefoonpropN.P. van Wyk LouwCaroline, Prinses van HannoverKwaZulu-NatalKranskop (koppie)Isaac AlbenizValéry Giscard d’EstaingAardverwarmingOogLikkewaanEkostreekWit-DonderdagPokkeErektiele disfunksieGoddelike KomedieJemenEvangelieRugbySowjetuniePatriotInfeksieSirkelAspergersindroomSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Edmund HillaryKunsmisBeroerte🡆 More