Ozoroa Dispar: Plantspesie

Die Namakwaharpuisboom (Ozoroa dispar) is 'n immergroen boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort.

Die boom is inheems aan die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Namibië.

Namakwaharpuisboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Ozoroa
Spesie:
O. dispar
Binomiale naam
Ozoroa dispar
(C.Presl) R.Fern. & A.Fern., (1965)
Sinonieme
  • Anaphrenium dispar E.Mey.
  • Heeria dispar (C.Presl) Kuntze
  • Heeria rangeana Engl.
  • Ozoroa rangeana (Engl.) R.Fern. & A.Fern.
  • Rhus dispar C.Presl
  • Rhus rangeana Engl.

Die boom se FSA-nommer is 370.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwangerskapBloeddrukVratNierSwart menseVaginale kankerWerkloosheidWetenskapNeurenberg-verhoreIslamDigitale en analogiese tydDolfynHage GeingobStereotipeEendbekdierMusiekGoogle MapsSimboolGroot vyfHomoniemJeugdagSelfoonAnneli van RooyenNederduitse Gereformeerde KerkTransatlantiese slawehandelJavaScript19de eeuInfeksieMagnetismePankreasKommunikasieWapen van Suid-AfrikaAnilingusOsoonlaagEugenetikaOnderwysHoofstadGeskiedenis van AfrikaansSowjetunieSelfbeeldJohannesburgBloedsomloopstelselBeesInleiding tot die genetikaSuid-SothoTswanaTierLys van nedersettings in Suid-AfrikaSteve BikoMaatskappyMaselsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWetenskaplike klassifikasieRina HugoSomerAartappelDonkieLys van elemente volgens simboolNetbalDriedimensioneelHeuningbyRassisme in AfrikaGoogle TranslateVaginaRacheltjie de BeerGewone breukeDiskriminasieKrieketTuisbladMorfeemVryheidsmanifesAntjie SomersLangste woordTrappe van vergelykingGetalPersoonlikheid🡆 More